Verskeie mense word glo deur die polisie strafregtelik vervolg in verband met die Swart Maandag-optogte wat Maandag reg oor die land gehou is.
Alles vir die maand November 2017
Gewilde reeks gekanselleer ná aantygings teen akteur
Die aanlyntelevisiediens en die vervaardiger van die reeks het in ʼn gesamentlike verklaring gesê hulle is “diep ontsteld” oor dié bewerings wat gemaak is.
Veelbekroonde drama binnekort op draadloos
Selfs verlamming en moegheid kon die Afrikaanse akteur Wilhelm van der Walt nié keer om onlangs ʼn “kragtoer te lewer” tydens die radio-opname vir die verhoogproduksie Dop nie.
Foutjie begaan op WhatsApp? Stel dit nou só reg
Die diens word beskikbaar gestel op die jongste weergawe van WhatsApp vir onder meer iPhone, Android, Windows-slimfone en vir WhatsApp se desktop-weergawe.
Wayde van Niekerk in VSA geopereer
Die nuus van sy besering kom kort nadat hy getrou het.
Jordaan breek sy stilte oor verkragtingbewerings
Twee ander vroue het die sportadministrateur ook van seksueel onvanpaste gedrag beskuldig.
Hulle noem hom ‘God se Smokkelaar’
“My hart het in my keel geklop. Nie oor die opwinding dat ek die grens oorgesteek het nie, maar eerder in verwondering oor die vlugtige kykie wat ek gekry het en die wonderbaarlike werking van die Here!”
Vermy Donderdag dié strate in Pta
Die Tshwane-metropolisie het inwoners van Pretoria gewaarsku oor ʼn optog wat Donderdag deur die EFF gehou word.
Luister: Stephantasties: ‘Dis só reg, dis verkeerd’
Stephan van Huyssteen, oftewel Stephantasties, het ’n bekende in die Afrikaanse musiekbedryf geword toe hy deel gevorm het van die musiekgroep NRG. Sy eerste solo-enkelsnit, “Dis verkeerd”, is onlangs vrygestel.
55 leerders ken wag uit ná beweerde molestering
Nog 44 kinders het die uitkenningsparade voltooi ná die aanvanklike 15 leerders, en altesaam 55 leerders het die man uitgewys as die beweerde oortreder.
Gronddebat: Nou is daar feite op die tafel
Voorheen benadeeldes besit nou 26,7% van al die landbougrond in Suid-Afrika. Dit is beduidend meer as die 14,9% van landbougrond wat in 1994 in voorheen benadeeldes se besit was.
Klapmuts-huisbraak: ‘Dit kon baie erger gewees het’
“Ek het op die bank aan die slaap geraak. Toe ek vroegoggend kamer toe loop, sien ek die buitedeur van my kamer is oop – en toe is daar skielik iemand agter my.”
Paartjie glo in Jhb-fliekteater beroof
“Ster-Kinekor se hooffokus is die veiligheid en sekuriteit van kliënte en personeel. Ons werk tans saam met ons personeel om die kringtelevisiebeeldmateriaal te bekom.”
Die Ierse toets kan lotsbepalend wees
Daar is baie meer as net ʼn oorwinning op die spel wanneer Ierland en die Springbokke mekaar op 11 November in Dublin pak.
Resep-video: Klapperklontjies
Hierdie variasie op makrolletjies (macaroons) is gesond en baie maklik. Geen suiker – slegs heuning, en net gesonde vette. Donkersjokolade maak dit ʼn moet-beproef-nagereghappie.
Jhb-voorstad se water met riool besmet
“Johannesburg Water vermoed rioolbesmetting binne die waternetwerk.”
Geen belastingopstand aan die kom, sê Gigaba
“Ons sal in opstand kom teen diegene wat in opstand kom teen belasting betaal.”
Groot name in Afrikaans vereer
Die FAK het hulde gebring aan rolspelers wat oor die jare heen ʼn positiewe bydrae gelewer het tot die bevordering van die Afrikaanse taal en kultuur.
‘Ek moes nie geleef het nie’
“As mens na die omvang van my beserings sou kyk, moes ek nie gelewe het ná die aanval nie.”
Baba deur gesinshond doodgebyt
ʼn Ses maande oue babaseuntjie is Woensdagoggend ten aanskoue van sy ouma deur die gesin se hond verskeur.