ʼn 36-jarige vrou van Suid-Afrika is dood toe ʼn warmlugballon Vrydag geval het.
Lees meerAlles vir Vrydag 5 Januarie 2018
Saak laat vaar teen vrou wat Mugabe glo beledig het
Martha O’Donovan, wat Mugabe glo as ʼn “siek en selfsugtige” man beskryf het, is in November verlede jaar by haar blyplek in Harare in hegtenis geneem op aanklag van ondermyning.
Proteas se veggees laat Indië steier op Nuweland
Goeie toetskrieket bly maar spesiaal, en Vrydag se eerste dag van die toetsreeks tussen Suid-Afrika en Indië was presies waaroor toetskrieket gaan.
Eskom: NUM vra dat ondersoek na korrupsie gedoen word
“Dit is ʼn ernstige bekommernis dat al hierdie beweerde korrupte bedrywighede plaasgevind het terwyl die Eskom-direksie toegekyk het. Dit is moeilik om te glo dat die direksie heeltemal onbewus was hiervan.”
Man (42) beken skuld op ontvoering, moord op bejaarde
“Die polisie was steeds besig om leidrade op te volg nadat die man se liggaam verlede jaar opgespoor is. Die verdagte het besef dat die polisie nader kom aan antwoorde.”
Twee matrikulante pleeg selfmoord
Die polisie het Vrydag bevestig dat albei matrikulante hul uitslae ontvang het.
Bejaarde vrou sterf in plaasaanval
Die vrou se televisie, selfoon en handsak is in die aanval gesteel.
ToekomsVenster: Jou hele hart
“Volkome” en “hele hart” vertaal ʼn mens se ingesteldheid wanneer dit by wysheid kom mooi. Nie halfhartig nie. Nie ʼn bietjie van die en ʼn bietjie van daai nie.
Pta-egpaar eindelik ouers ná agt miskrame
“Ons kleinding se naam sê presies wat sy is – sy is ons genade van God.”
Die wêreld in foto’s – 5 Januarie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Saru swyg, maar Blitsbokke glo borg kwyt
Wanneer ʼn bekende sportman of -vrou oor die tou trap, maak nie saak waarvoor nie, is dit die reël dat sy of haar borg dadelik hulle verbintenis verbreek. Die teendeel geld klaarblyklik as dit die borg is wat die beweerde skandes maak.
‘Betogings het matrieks gepootjie’
“Ek is tevrede in die sin dat ons dit nie kan verander nie, maar ons het ons bes probeer.”
Tekenprent: Matriekuitslae
Die tekenprentkunstenaar lewer kommentaar oor die bekendmaking van die matriekuitslae…
Ontvoerde vrou by padblokkade gered
“Die 18-jarige vrou het op die agterste sitplek tussen die mans gesit. Die polisie kon sien sy is ontsteld.”
Afrikaans allesverloren?
Indien ons al tien inheemse tale offer op die altaar van rasse-integrasie gaan ons ná hierdie grusame taalslagting rassespanning doodeenvoudig in Engels beleef.
Die 10 top-kosgiere vir 2018
Watter soorte kos sal ons hierdie jaar op die tafel sien?
‘7de Laan’-akteur word eerste keer pa
“Welkom in die wêreld, ons klein seuntjie.”
Lily-myn hoop steeds om werkers se oorskot te vind
“Ek sal nooit mense toelaat om nou ondergronds te gaan nie, want dit is onveilig. Ons sal die oorskot na die oppervlak bring en die myn sal daarna sy bedrywighede hervat.”
John Philip Botha, of Bakkies soos almal hom ken
Daar is sekere rugbyspelers met wie jy nooit skoor gesoek het nie … en Bakkies Botha was een van hulle.
Vrou op grens vas oor miljoene se heroïne
Die vrou het glo twee rugsakke by haar gehad en is voorgekeer.