ʼn Gewese hulpafrigter van die Springbokke het Woensdag skielik uit sy huidige pos in Ierland bedank.
Lees meerAlles vir Woensdag 31 Januarie 2018
Agt spelers uit Suider-Afrika in Sesnasiesreeks
Agt spelers wat in Suider-Afrika gebore is, is ingesluit in die groepe vir die Europese Sesnasiesreeks wat Saterdag afskop.
Wes-Kaap waarsku teen voëlgriep
Boere en persone wat voëls in die Wes-Kaap besit word gemaan om versigtig te wees vir die voëlgriepvirus en streng bioveiligheidsmaatreëls toe te pas.
Regering versoek om by ‘pensioenkrisis’ in te gryp
Pensioenarisse het ʼn beroep op die regering gedoen om in te gryp in die dreigende krisis met hul spaargeld en om die gedrag van pensioenfondsbestuurders te ondersoek.
Burgemeester se R1 miljoen oorsese reis geweier
Die Madibeng-munisipaliteit in Noordwes het Woensdag ontken dat die burgemeester en munisipale bestuurder meer as R1 miljoen sou spandeer op ʼn oorsese reis.
Life Esidimeni: Vier vermiste pasiënte gevind
Vier van die 59 pasiënte, wat tydens die omstrede Life Esidimeni-oorplasing verdwyn het, is opgespoor, het die arbitrasieverhoor oor die projek Woensdag gehoor.
DStv gaan ANN7 se kontrak kanselleer
Multichoice het Woensdag aangekondig dat hy sy interne ondersoek oor sy sake met ANN7-televisiekanaal afgehandel het en het besluit om nie die kontrak te hernu wanneer dit in Augustus verstryk nie.
Skietery op Bloem-lughawe
Die polisie in Bloemfontein is op soek na verdagtes wat met ʼn onbekende bedrag kontant gevlug het ná ʼn rooftog Woensdagoggend by Bram Fischer Internasionale Lughawe.
ToekomsVenster: Kommer oor die toekoms
Here, ek besef dat die toekoms nie in my hande is nie, maar dankie vir die sekerheid dat U getrou is om vir my te sorg.
Eskom se Maritz permanent geskors
Eskom het Woensdag in ʼn verklaring bevestig Maritz se tydelike skorsing is omgekeer na ʼn permanente skorsing hangende die uitkoms van die ondersoek. Maritz is Vrydag aanvanklik net tydelik geskors.
Vrou sterf 2 maande ná wrede aanval
Adriaan en Lilly Smit is op 1 Desember 2017 in hul huis in Potchefstroom aangeval.
‘Twee magsentrums veroorsaak twyfel’
Van die struikelblokke is die rol van die nuwe ANC-president Cyril Ramaphosa en die toekoms van die land se president, Jacob Zuma.
Wes-Kaap: Kommer oor prys van gebottelde water
“Die prysverhoging vir gebottelde water deur sommige gewetenlose entrepreneurs kom neer op uitbuiting.”
Die wêreld in foto’s – 31 Januarie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Eienaar van gewilde lodge vas ná vrou se dood
“Die polisie het op 6 November 2014 omstreeks 10:10 gereageer op ʼn saak van ʼn vrou wat by die oord gesterf het.”
‘Vergadering met Guptas was onskuldig’
Hy het hard probeer om te verduidelik dat die Gupta-familie destyds slegs gemiddelde sakemanne was en nog nie in die publieke oog “die vergestalting van korrupsie” was met miljarde wat verkry is deur onwettige handelinge met staatsinstellings nie.
Ontslape Afrikaanse sangeres se liedjie afgestof
“Dit is so ʼn voorreg om ʼn legende se liedjie te kan sing.”
Agt romantiese plekke om die liefde te gaan vier!
Wil jy die liefde in die bos, langs die see, in die woud of in die Karoo gaan vier? Hier is ‘n paar romantiese plekke wat behoorlik aan julle hartsnare sal pluk!
Simba Mhere-ongeluk: Bestuurder hoor sy lot
Presies drie jaar ná die ongeluk waarin Simba Mhere, die aanbieder van die televisieprogram Top Billing gesterf het, het die bestuurder van die ander motor sy lot gehoor.
Brian Molefe baklei terug
Die hooggeregshof in Pretoria het Molefe verlede week tien dae kans gegee om die R11 miljoen terug te betaal wat hy reeds as deel van ʼn onregmatige pensioenuitbetaling ontvang het.