Die Amerikaanse televisiepersoonlikheid Kylie Jenner haal wêreldwyd nuusopskrifte nadat sy glo die aandelemarkwaarde van die sosialemediaplatform Snapchat met miljarde dollars laat tuimel het – en dít met ʼn enkele inskrywing op Twitter.
Alles vir die maand Februarie 2018
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 26 Februarie 2018
Wie is dié week in die nommer 1-posisie?
Oom Herrie se kerrie: Waterwys
Met die erge droogte duik daar nou ʼn hele paar manne op wat, benewens ʼn boormasjien, ook nog met die gawe van waterwys spog.
Tshwane-metropolisie verloor nóg ʼn lid
“Twee ander Tshwane-metropolisiebeamptes is in die afgelope twee weke begrawe.”
Vrou se onthoofde lyk in slaapkamer aangetref
Die vrou se twee jonger broers is ingeneem vir ondervraging.
Vermiste egpaar geïdentifiseer; nóg een vasgetrek
Die Wes-Kaapse egpaar, wat ook Britse burgerskap het, se voertuig is sowat 300 km van waar hulle vermis geraak het, gevind.
Steve Jobs se CV vol foute te koop
ʼn CV vol tikfoute van ʼn aansoeker wat sê hy het “geen telefoon nie” en “waarskynlik nie vervoer om by die werk te kom nie”, sal moontlik sommer vinnig in die asblik beland. In dié geval kan die CV dalk ʼn paar honderd duisend rand op ʼn veiling haal.
Só is Brits-vrou vermoor
“Ek erken dat, toe ek haar geskiet het, dit my bedoeling was om haar dood te maak.”
Atleet steel motor by Olimpiese Spele
ʼn Atleet van Kanada, Dave Duncan, is in hegtenis geneem nadat ʼn motor tydens die Olimpiese Spele in Pyeongchang, Suid-Korea gesteel is.
Pro14: Oorsese media raak moeg vir flou Kings
Dis simptomaties van Suid-Afrikaanse rugby … om te hoop dat die probleme sal wegwaai, moontlik self opgelos sal word, of later aangepak kan word, of altans so lyk dit van die kantlyn af.
Hoender-en-rooiwynstowegereg met kluitjies
Dié resep word in ʼn prutpot gemaak – skottelgoed is minimaal en geur is volop!
‘Edgars-verdagtes’ saam met 1 020 ander vas
Die polisie gaan ondersoek doen om te bepaal of die verdagtes aan ander besigheidsrooftogte verbind kan word.
Fietsryer sterf ná tref-en-trap; polisie vra hulp
“Hy het ʼn paar uur later in die hospitaal aan sy veelvuldige beserings beswyk.”
Springs-gruwelhuis: Verhoor hervat dán
Die verhoor van die 39-jarige man en sy 39-jarige vervreemde vrou wat teregstaan op ʼn reeks aanklagte wat verband hou met die sogenaamde Springs-gruwelhuis is Maandag weereens in die Pretoria-hooggeregshof uitgestel.
Varsgebekkig: Sê dat sê kan sit kry
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking, “sê dat sê kan sit kry”
Opmerkings oor Ngcobo-tragedie veroordeel
“Die voorsitter se opmerkings is ontstellend en die parlement sal op ʼn gepaste tyd met haar in verbinding tree in dié verband.”
Verbruikersake: Oppas vir hierdie vakansieslenter
Ina Opperman vertel meer oor die bepalings van die Wet op Verbruikersbeskerming wat jou die reg gee om ʼn kontrak wat gesluit is tydens direkte bemarking te kanselleer en hoe om hierdie reg toe te pas.
Video: Woordfees en ‘Suidooster’ wil ook water spaar
Die US Woordfees en die bekende sepie Suidooster moedig mense in die Wes-Kaap aan om water te bespaar, om die druk van Dag Zero te verminder.
Nuwe fase van Swart Ekonomiese Bemagtiging
ʼn Nuwe en verskerpte fase van Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) staar Suid-Afrika in die gesig indien die voorgestelde Mededingingswysigingswetsontwerp aanvaar word. Die mededingingswysigingswet is tans nog net onder oorweging, maar regverdig veel meer debat as wat dit tans ontlok.
Padtoets: Dís ʼn werkesel
Mens gaan geen resies met dié paneelwa wen nie, maar dit is nie waarvoor die voertuig ontwerp is nie, skryf Brendon Staniforth.