“Toe vra hy en toe huil ek … en toe moet hy eers seker maak ek het ja gesê.”
Alles vir Dinsdag 11 September 2018
Luister: Wiele2Wiele gesels oor nuwe Cayenne, toets Volvo se XC40
Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.
ANC-raadslid vas vir moord op partylid
Die partylid in is Mei vanjaar koelbloedig buite sy huis vermoor.
Uitdrukking: iemand in die nek kyk
Loop lig vir iemand wat jou dalk in die nek kyk!
57 mense per dag in SA vermoor
Bheki Cele, minister van polisie, het Dinsdag die jongste misdaadstatistieke bekend gemaak vir die boekjaar 2017-2018.
Negester Klein-Kariba bied jou die Bosveld op sy beste
Negester Klein-Kariba, met sy pragtige Bosveld-fauna en -flora, is ‘n beveiligde en volhoubare leefstyl-landgoed vir vyftigplussers.
Raaiseldood van 2 in brandende motor ondersoek
ʼn Lid van die publiek het omstreeks 05:45 ʼn brandende motor wat langs die pad staan by die polisie aangemeld.
Resep: Aarbei-en-rabarber-krummeltert
Sit hierdie tert met vla, styfgeklitste room of roomys voor.
Talle bring hulde aan ‘die troepe se generaal’
“Ons sal weer eendag saam in die veld middagete eet, Generaal.”
Negester Onrusrivier bewaarheid jou huisie-by-die-see-drome
Die bekoorlike Overbergse kusdorpie Onrusrivier, net om die draai van Hermanus, het die afgelope paar jaar ʼn voorkeurbestemming vir vyftigplussers geword.
Nuuskommentaar: Ekonomiese rampe in VSA – gaan SA leer?
Kan Suid-Afrika, wat nou ’n tegniese resessie beleef en op Avbob se stoep speel met planne van onteiening sonder vergoeding, die lesse nie net leer nie, maar ook ter harte neem?
Hogan getuig binnekort oor staatskaping
Vytjie Mentor het vroeër getuig dat Ajay Gupta haar in 2010 die pos as minister van openbare ondernemings aangebied het om Barbara Hogan te vervang.
Proeflopies vir 5G in SA reeds aan die gang
“Ons doen proeflopies met 5G, maar begin reeds met die beplanning van die lisensiëring van die 5G-spektrum … sodat ons nie vertragings ervaar in ons skakeling met die private sektor nie.”
Vandag se sportnuus
In Amerika is die BMW Kampioenskap se vierde ronde voltooi en op die jongste Curriebeker-punteleer is die Leeus en die Haaie nog onoorwonne ná drie wedstryde.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 10 September 2018
Wie is dié week in die no.1-posisie?
Boek: Kerneels en die Krismisengel
Vroeg op Kersoggend, net ná Kerneels in die stoorkamer wakker geword het en sy ma se nagskof tot ʼn einde kom, kondig oom Sol aan dat hy vir hom ʼn boodskap van ʼn engel het.
Lesersbrief: Die maklike pad
“Julle kies die maklike pad”. Dis woorde wat deesdae gereeld oor ons pad kom en as ek eerlik is, is dit woorde wat ek self menigmale geuiter het.
Afrigter in getuiebank oor seksklagtes: ‘Hulle lieg’
“Dit was net speletjies en pret tussen ons vir twee jaar wat nie bedoel is om enigsins skadelik te wees nie.”
Geliefde ‘Boer soek ʼn vrou’-paartjie verloof
“Ons is baie gelukkig en baie verlief en ons weet dat dinge sal uitwerk soos dit moet en op die regte tyd.”
Motoris glo oor parkering met mes gesteek
“Die motorwag het teruggekom en na bewering die bestuurder in sy bolyf gesteek.”