ʼn Mynwerker is dood en talle ander beseer in die skietery en messtekery by die Beatrix-myn by Welkom en by die Kloofmyn in Johannesburg toe geweld losgebars het.
Alles vir Maandag 26 November 2018
Silwerskerm 2018-kortflieks nou op Showmax te sien
Sien die jongste kortflieks in die Afrikaanse rolprentbedryf met kykNET se Silwerskerm-filmfees: ʼn versameling van die beste kortflieks deur nuwe talent in die bedryf.
Agt vas oor leeubene, tiervel
Die verdagtes het die span wetstoepassers gelei na nog ʼn plaas, sowat 30 km buite Klerksdorp, waar die leeus na bewering geslag word.
Is Ruan Pienaar nie dalk die oplossing nie?
Vergeet van Faf de Klerk, vergeet van Embrose Papier, vergeet van Ivan van Zyl.
‘Kill the boer’ en toe slaan aanvallers toe
Die aanvallers het petrol oor Tobie uitgegiet, maar hy kon daarin slaag om die paniekknoppie te druk voordat die petrol aan die brand gesteek is.
Discovery: ‘Die groot geveg lê nog voor’
Hermann het gesê hulle kan dus nie iemand wat van mediese fonds wil verander aanbeveel om by Discovery te bly nie, ná afloop van die vergadering met Adrian Gore, uitvoerende hoof van Discovery.
Vlieënier sterf: ‘Hy was van die beste om mee saam te vlieg’
“Hy het die vliegtuigie onlangs gekoop spesifiek om dit op die plaas te gebruik.”
Weermag gryp in om Vaalrivier te red
“Ons wil nie hê dat ons ons oor twee of drie jaar in dieselfde situasie bevind nie.”
Skrums kelder die Kings teen Connacht
Heel onder. Dis waar die Southern Kings steeds ná nege van hulle 21 ligawedstryde in die Pro14-reeks is.
Graderingsagentskap sien ekonomiese vooruitsigte as stabiel
Die graderingsmaatskappy het sy besluit Vrydag bekendgemaak. Dit het ook gestrook met markverwagtinge.
Mej. SA vat dié geskenk na Mej. Heelal
Green wou wys dat die Wes-Kaap oop is vir handel. Die halssnoer sal opgeveil word en die geld sal vir liefdadigheid gaan.”
Podlitiek-onderhoude: Danie Barnard oor aktivisme en entrepreneurskap
In hierdie episode gesels die twee Daniels en Paul met Danie Barnard, aktivis en entrepreneur, oor die invloed van sosiale media op die samelewing, kripto-geldeenhede asook die 2019-verkiesing.
Minister ontken sy verjaag joernaliste
Bathabile Dlamini, minister van vrouesake in die presidensie, het eNCA se bewering dat sy hul joernaliste toegang geweier het tot ʼn toespraak wat sy gelewer het, ontken.
Video: Oorbespreekte vlugte – wat is jou regte?
Met die feesseisoen om die draai, is talle Suid-Afrikaners se vlugte reeds bespreek vir daardie langverwagte plaaslike óf buitelandse vakansie. Maar hoe gemaak as jy by die lughawe kom net om te hoor die vlug is oorbespreek en daar is nie vir jou ʼn sitplek beskikbaar nie?
Vermeende moordenaar hoor vandag sy lot
Volgens die staat het Marilyn se man haar gegryp en met ʼn klip geslaan toe sy weier om saam met hom te gaan.
Coligny-moordsaak: Twee beoog weer borgtog
Doorewaard en Schutte is aanvaklik op borgtog vrygelaat maar dit is teruggetrek nadat hulle skuldig bevind is en hulle is nou in aanhouding.
Varsgebekkig: Water opdraand wil laat loop
Ken jy die uitdrukking “water opdraand wil laat loop”? Maak seker jy probeer dit nie dié week nie!
Maatskappynuus bewys SA ekonomie is onder druk
Die jongste maatskappy-uitslae wat verlede week uitgereik is, het een kernfeit onderstreep. Dit is dat die Suid-Afrikaanse ekonomie onder groot druk is. En dit is veral verbruikers wat aan die kortste ent trek.
Ricus en Liza se bulletjie maak sy opwagting
“My gebed vir jou, my seun, is dat jy ʼn man na God se hart sal wees.”
Nuuskommentaar: Is kiesers tevrede met Ramaphosa as ‘beter as die slegste alternatief’?
Hoewel die aanvanklike Ramaforia erg begin taan het, tot ’n groot mate oor die kwessie van grondonteiening sonder vergoeding, is daar by baie wit mense steeds ’n stil aanvoeling om Ramaphosa te steun. Maar het ons dan werklik nie ’n beter keuse as ’n keuse teen die slegste alternatief, soos in die gekaapte Zuma-era nie?