Die Proteas het vandag op die Wanderers die T20-reeks 3 – 0 teen Sri Lanka gewen.
Lees meerAlles vir Sondag 24 Maart 2019
DA: ‘Staatskaping die rede vir beurtkrag’
Natasha Mazzone, die DA se woordvoerder, sê in ʼn verklaring die mediaberigte toon duidelik waar Eskom se kragkrisis vandaan kom.
Jaagduiwel beweer hy is laat vir eie troue
Dít was net een van verskeie verskonings wat motoriste vanoggend aangebied het nadat hulle op die N17 vir spoedoortredings vasgetrek is.
Triomfantelike oomblik vir Cape Epic-wenners
“Dit is regtig moeilik om hierdie resies te wen, jy het baie geluk en ʼn sterk span nodig. Ons is baie opgewonde hieroor.”
Madeleine McCann se ouers kap terug oor nuwe dokumentêr
Dit kom nadat Netflix pas ʼn dokumentêr bekendgestel het oor die raaiselagtige verdwyning van Madeleine, ʼn saak wat destyds skokgolwe oor die wêreld heen gestuur het en byna 12 jaar later steeds onopgelos bly.
Vlieënier dood toe hy ‘met opset in klubhuis vasvlieg’
Volgens berigte het die man ʼn King Air 200-vliegtuig gesteel en in die klubhuis vasgevlieg met die doel om almal binne-in dood te maak.
Kapers wat man doodskiet nog op vrye voet
Paramedici het probeer om die man te stabiliseer, maar dit was tevergeefs en hy het op die toneel gesterf.
Vermiste Kovsie-student sterf kort na sy gevind word
ʼn Eerstejaarvrouestudent aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat sedert 17 Maart vermis was, is Vrydag lewend gevind, maar het op pad na ʼn hospitaal gesterf.
‘Geen voorvalle’ by Ed Sheeran-konsert
Nadat talle konsertgangers in Desember by die Global Citizen Festival by die FNB-stadion naby Soweto beroof is, het owerhede hul bes gedoen om die sekuriteit by dié stadion vir Saterdagaand se Ed Sheeran-konsert op te skerp – en alle aanduidings is dat die konsert ʼn dawerende sukses was.
Druk word al meer vir Theresa May
“Ek is bevrees dit is heeltemal verby vir [die eerste minister]. Sy het haar bes gedoen. Maar oral in die land kan jy die woede sien. Almal voel verraai.”
Tienermeisie verdwyn in strandmeer
“Volgens getuies op die toneel het ʼn 17-jarige seun en ʼn 16-jarige meisie probeer om die riviermond oor te steek toe hulle deur ʼn sterk stroom meegesleur is.”
Blinde hond met eie gidshond gryp harte aan
“Maverick is hier om Charlie te help rondbeweeg en Charlie probeer om vir Maverick maniere te leer!”
Wat beteken die Bulls en Stormers se nederlae?
Die kaarte is dié naweek erg deurmekaar gekrap in die Superrugby-reeks, maar in ’n Wêreldbekerjaar kan dit nuwe lewe in kwynende Superrugby plaas.
Hengelaar sterf toe hy van rotse val
“Daar word vermoed hy het geval weens mediese redes.”
Graeme Smith ‘dankbaar’ ná ouers van skip gered word
“Ek was bang, ek het nog nooit iets so vreesaanjaend beleef nie.”
Twee kinders sterf in ongelukke
Twee kinders, onderskeidelik twee en 12 jaar oud, het Saterdag in twee verskillende padongelukke gesterf.
Slegs twee verbeter posisie in Pro14-reeks
Slegs twee spanne kon die afgelope naweek hul posisie op die Pro14-punteleer verbeter, en nog heelwat opwinding wag in die wedloop om die ses plekke in die uitspeelronde.
Geen beurtkrag vandag toegepas
Kragverbruikers hoef nie vandag hul beurtkragskedules dop te hou om die Sondagmiddagete gaar te kry nie, want daar gaan vir die eerste keer hierdie week geen beurtkrag wees nie.
Gedagte vir die dag: In die elkedagse lewe
Niemand kan sê: “Jesus is die Here” nie, behalwe deur die Heilige Gees. (1 Kor 12:3)