Wie en wat verteenwoordig Jesus in jou lewe?
Alles vir die maand April 2019
Begrafnisgangers ná kerktragedie in busongeluk beseer
Tientalle mense wat die begrafnis van slagoffers van die kerktragedie vroeër vandeesmaand in Empangeni bygewoon het, is beseer toe hulle bus op pad terug van die diens omgeslaan het.
Slaggat red man se lewe
Slaggate is wêreldwyd ʼn groot irritasie, maar een man het letterlik sy lewe te danke aan ʼn slaggat!
Ou landsvlag ‘hunkering na orde van rassisme’, hoor hof
Die Nelson Mandela-stigting (NMS) en die Menseregtekommissie (MRK) het ‘n aansoek in die gelykheidshof gebring en hoop dat die vertoon van die ou landsvlag verbied kan word.
Peiling toon kiesers nog onseker voor stemdag
Volgens die navorsers glo vier uit elke tien kiesers ook “dit is heel aanvaarbaar” om te betoog as jy ontevrede is met die vlak van dienslewering in jou gemeenskap.
Partyleier kort voor verkiesing geskors
Die party het sy leier skuldig bevind aan die “kwaadwillige naamskending” van die party, dat hy nie partybeleid eerbiedig nie, oneerlikheid, pligsversuim as partyleier, meineed en diefstal.
Varsgebekkig: So skelm soos ‘n piramideskema
Die vergelyking “so skelm soos ‘n piramideskema” is geskep deur Rapport se sportskrywer, Louis de Villiers.
Wie kan Dale Steyn se skoene volstaan?
Protea-held in wedloop teen tyd gewikkel nadat skouerbesering weer by hom begin spook.
Man by gholfklub doodgeskiet; stiefdogter gewond
Hulle het pas die onderneming toegesluit en was op pad huis toe, toe die rowers toegeslaan het.
Francois Hougaard praat oor gerugte ná Reeva se dood
Francois Hougaard, voormalige Springbok- en Blou Bul-rugbyspeler, het in ʼn seldsame onderhoud gepraat oor gerugte dat hy in 2013 ʼn selfoonboodskap aan sy voormalige meisie, Reeva Steenkamp (29), gestuur het en dat dít aanleiding gegee het tot ʼn rusie wat uiteindelik tot haar dood gelei het.
Geskiedenis in kruisvaarders se DNS
ʼn Massagraf waarin 25 kruisvaarders begrawe is, is by Sidon aan die voet van ʼn kasteel in die suide van Libanon gevind. Daar is besluit om die volledige genetiese samestelling van 13 van dié mans te bestudeer, om te sien van waar hulle afkomstig was.
Die wêreld in foto’s – 29 April 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Liggaam op kleinhoewe by PE gekry
“Die deur en die veiligheidshek was oop. Hy het geroep, maar het geen antwoord van die huiseienaar gekry nie.”
Kleuters na kliniek geneem oor traangas
“Volgens omstanders was daar glo ʼn protesaksie by die hoërskool oorkant die kleuterskool en is traangas tydens die betoging afgevuur.”
Luister: Elme Churr sê ‘jy is genoeg’
“Jy kan nie ander mense help voordat jou eie bekertjie nie vol is nie.”
Staking begin by Tiso Blackstar
Tiso Blackstar besit koerante soos Business Day, Sunday Times en Sowetan.
Schoeman steeds ’n swembadbreker
Amper 40 jaar oud en hy is steeds vinniger as die 23 s-kerf.
Stryd van die avontuurfietse
Hierdie fietsie is Zontes se eerste tentatiewe tree in die avontuurmark vir kleinkapasiteitfietse.
Weldoeners snel vroue te hulp tydens padwoede-voorval
“Die Here was saam met ons daar. Jy sien die stokke verbyvlieg, maar niks het ons getref nie.”
Radiodrama: ‘Plattelanders’ – episodes
Plattelanders is Maroela Media se nuwe radiovervolgverhaal van 120 episodes. Kom ontmoet die kleurryke karakters van Maroela-fontein. Kom deel in hulle lief, leed en natuurlik drama.