Gebaseer op die sterftekoers in China en Italië kan duisendes in Suid-Afrika sterf, indien die regte stappe nie gevolg word nie.
Alles vir die maand Maart 2020
Hond toe agter die stuurwiel tydens hoëspoedjaagtog
Polisiebeamptes was verstom toe hulle ná ʼn hoëspoedjaagtog ʼn hond agter die stuurwiel van ʼn motor aangetref het.
Hou jou huis se oppervlakke só skoon
“Die doeltreffendste manier om jou en jou familie teen siektes te beskerm is deur middel van volgehoue handhigiëne, maar dit is ook belangrik om jou oppervlakke behoorlik skoon te maak.”
Uitdrukking: ʼn Stuiwer in die armbeurs gooi
Waarom sê ons iemand het “‘n stuiwer in die armbeurs gegooi” as hulle saamgepraat het? Taaltoffie stel ondersoek in
Covid-19-samevatting: Meer as 200 in NW vas
Botswana het Maandag sy eerste gevalle aangemeld, terwyl Wuhan in China geen nuwe gevalle aangemeld het nie.
Agt in hof oor lyke by uitgebrande voertuig
Die mans word aangekla van moord en ontvoering.
Talle reeds by polisiewaghond verkla
Die klagtes sluit in verskeie sterftes weens polisieoptrede en ook verkragting.
Covid-19: Meer bekend oor Rupert-skenking
Ander maatskappye het intussen ingespring en ook astronomiese bedrae geld beskikbaar gestel vir die stryd teen Covid-19.
Vandag se sportnuus
“Daar is 47 rugbyvelde in Lynnwood-straat en dit behoort jou beslis iets van hul rugbykultuur te vertel.”
Bedrieër gebruik hoofregter se naam
Die vermeende bedrieër teiken mense met die doel om groot bedrae geld te steel.
Covid-19: Vrywilligers spring in om by ouetehuis te help
“Mense het wonderlik gereageer.”
Departement reageer op klagtes teen weermag
ʼn Klag is reeds teen die betrokke weermaglede aanhangig gemaak.
Resep: Eenvoudige broodrolletjies
Hierdie resep is so eenvoudig dat selfs jong kinders dit kan maak. Dit hou hulle besig en terselfdertyd leer hulle ’n nuwe vaardigheid aan.
Inkomstediens betaal R2,4 miljard tydens afsondering uit
Die inkomstediens sê hy handhaaf die veiligheid van sy personeel, belastingbetalers en handelaars, terwyl hy ook verseker dat die ekonomie bly funksioneer.
Verstekelinge spoel naby Zinkwazi uit
Die mans het drie dae lank op die see rondgedobber voordat hul bootjie uitgespoel het.
Covid-19: Netcare wil staatspasiënte help behandel
“Gegewe die uitsonderlike omstandighede en om volhoubaarheid te verseker, sal Netcare Covid-19-verwante pasiënte op ʼn nie-winsgewende grondslag behandel en net vra dat die koste gedek word.”
Gedagte vir die dag: Wie is só dom?
Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel en hom nie wend tot duister magte en tot mense wat hulle met skyngode ophou nie. (Psalm 40:5)
Ramaphosa: Massiewe toetsveldtog vir koronavirus op pad
Pres. Cyril Ramaphosa het Maandagaand die land toegespreek oor maatreëls wat tans toegepas word om die koronavirus-pandemie te beheer.
Van Gogh-skildery tydens afsonderingsperiode gesteel
ʼn Skildery van Vincent van Gogh is uit ʼn museum in Nederland gesteel wat gesluit is as deel van die land se pogings om die koronavirus-pandemie te beheer.
Tussentydse hoof verlaat SA Express
Die raad van direkteure van SA Express het Maandag gesê die maatskappy se tussentydse uitvoerende hoof, Siza Mzimela, verlaat die lugdiens ná slegs 18 maande “om ander opsies te oorweeg”.