“Dit is ’n besluit wat gemaak moes word omdat mense se lewens weens die pandemie in gevaar is. Maar vanuit ’n atleet se oogpunt is dit hartseer dat die skouspel uitgestel is.”
Alles vir die maand Maart 2020
Covid-19: Limpopo-dokter herstel volkome
Ses van die bevestigde gevalle in die provinsie is in die Waterberg-distrik.
Magnete in sy neus toe koronavirus-eksperiment skeefloop
Dis wat gebeur wanneer ʼn nuuskierige wetenskaplike verveeld is as hy van die huis af moet werk …
Audi A1 se prys pla
Die Audi A1 is die Volkswagen Polo se tweelingboetie. Die verskil is egter dat die Audi privaat skool toe gestuur is, skryf Bendon Staniforth.
Boekvoorlesing: 2048
Réney Warrington lees ʼn deel uit die manuskrip van haar distopiese roman “2048”.
Covid-19: GPF’s help waar moontlik
Die patrolleerders hou onder meer ʼn ogie oor diegene wat wag om hul maatskaplike toelae te ontvang, of help om toue by winkelsentrums of kruidenierswinkels te beheer.
‘Vergrype deur weermag is walglik’
“Daar is video’s wat aan die lig kom van weermaglede wat fisiek optree teen mense omdat hulle glo nie by die regulasies hou nie.”
Atheense Eed nou in Afrikaans beskikbaar
Hierdie moderne verwysing na die Efebiese Eed, het Solidariteit Jeug, die Jeug-gilde van Solidariteit, geprikkel om ’n Afrikaanse vertaling van hierdie eed te bekom, wat daar tot dusver nie was nie.
Bekgevegte in Amerikaanse voorverkiesings
Op die ou end en ná elf openbare debatte het hulle – almal slawe van identiteitspolitiek – met twee bejaarde wit mans gesit: die een seniel en die ander ’n sosialis, skryf Rhoda Kadalie.
Video: Ook Conor McGregor oefen in sy motorhuis
“Ek is in verwondering oor hierdie mense (medici). Elkeen van hulle veg in die voorste linies en verrig ongelooflike werk,” sê hokvegter terwyl hy self ook meer as R18 miljoen skenk.
Man vas ná hy polisie byt
Die polisiebeamptes het die man deursoek en ʼn struweling het tussen hulle uitgebreek.
In afsondering met kleuters: Dag een …
Teen 10-uur is ons reeds klaar met sewe van die tien aktiwiteite en heel moontlik ʼn derde van die versnaperings. Hierdie dag gaan nie verloop soos ek dit beplan het nie …
Doring Daantjie het nie sy gelyke nie
Die sout van die aarde, ʼn rugbyspeler in murg en been, die beste nr. 13-senter wat Suid-Afrika, en dalk nog die wêreld, opgelewer het.
Afsondering: Tegnologie nou die sleutel tot oorlewing
Skole en sakeondernemings maak nou ʼn tegnologiese kopskuif, maar gebrekkige tegnologiese infrastruktuur kan lol.
Covid-19: The Ranch-kwarantyn wys afsondering is ‘beste teenvoeter’
Ramaphosa het ook beloof om sertifikate van uitnemendheid aan elk van die hotel se werkers vir hul onbaatsugtige diens te onderteken.
Vandag se sportnuus
Olimpiese Spele begin dalk in Julie 2021
Nuuskommentaar: Covid-19, rampe binne rampe en ’n ‘nuwe wêreldorde’?
Dat die wêreld soos ons dit nou ken ná die Covid-19-pandemie gaan verskil van dié daarvoor, lyk onafwendbaar, maar goed gemotiveerde voorspellings deur kundiges van ’n nuwe wêreldorde blyk voortydig te wees.
Vraag na krag daal verder
Eskom sal egter nie agterstallige instandhoudingswerk in dié tydperk kan verrig nie.
Resep: Kerrieskaappotjie
Skaapvleis wat lekker lank gekook is, baba-aartappels en wortel … kan jy dit al proe?
Agt vas oor drie lyke by uitgebrande voertuig
ʼn Multidissiplinêre taakspan het ʼn gesamentlike operasie uitgevoer wat Sondag in die vroeë oggendure tot die inhegtenisneming van agt verdagtes gelei het.