Mens weet nooit wanneer die res van die gesin onverwags in die skerm gaan verskyn, of jy met ‘n paaseier betrap gaan word en of troeteldiere hulle dalk swak gaan gedra nie …
Alles vir Donderdag 16 April 2020
Enige inperking se teengif
Met die draai van die sleutel grom die V8-diesel aan die lewe.
Afsondering: Studente is bekommerd oor prakties
Universiteite doen alles moontlik om studente by te staan, maar sommige studente vrees hulle sal die jaar moet herhaal.
(Taal)geheime van sukses
En die Almanak het geantwoord: Bly op datum. En die Bergspits het geantwoord: Sorg dat jy uitstyg. En die Besem het geantwoord: Vee weg alles wat in jou pad kom … en nog ‘n paar geheime tot sukses.
Foto’s: Diere baljaar in besoekerlose wildtuin
Die diere is slim en het agtergekom daar is nie toeriste nie.
Jo Black laat sy ‘maanhare’ waai
“As ek ʼn leeu se maanhare afskeer, sy tande pluk en sy naels knip, wat is hy dan?”
IPL is ook afgelas
Kevin Pietersen voel dat dié spogreeks wel later vanjaar agter geslote deure gespeel moet word.
Mapstieks! Apie vlieg ʼn vlieër in dié video
Miljoene mense moet binnenshuis bly om die verspreiding van die koronavirus te voorkom, maar dit lyk of diere buite hul gate uit geniet.
Bakkies en vriende gaan aanhou braai vir ’n goeie doel
Die oud-Springbok Bakkies Botha saam met sy vriende, die sangers Adam Tas en Appel, asook Buffelsfontein se Meyer le Roux, onderneem om langer vir ’n goeie doel te braai nadat die staat van inperking verleng is.
Covid-19-samevatting: Personeel by Tigerbrands toets positief
Twee ander Afrika-lande het intussen ’n tydperk van afsondering aangekondig of verleng.
Lesersbrief: SA’ner in Frankryk sê ‘Só voel Covid-19’
Die volgende dag het ons ’n afspraak by ’n Franse monsieur-dokter gaan maak en Covid-19 is vinnig by ons gediagnoseer – soos baie Franse het ons dit seker op die treine of by die supermark gekry.
Andrea Bocelli se Paaskonsert laat spat rekords met kykergetalle
“Vir ʼn kunstenaar is die gebeurtenis iets waarvoor ʼn mens jou lewe opoffer en vir ʼn gelowige was dit vir my net ʼn verdere bevestiging van die welwillende glimlag waarmee die Hemelse Vader na sy kinders kyk.”
TLU skep aanlyn mark vir boere
Die verbruiker kan direk met die boer oor die produkte gesels om ’n transaksie te beklink.
President Karen slaggereed om weer Zoid-kabinet in te huldig
Die sesde seisoen van dié gewilde reeks begin vandag (Donderdag) op kykNET uitsaai.
Grapjas-akteur Bennie Fourie oor rol in ‘Fynskrif’
“Albert het my ʼn rukkie daarna gebel en gesê my skimp het gewerk.”
Ironman-kampioen se man laat haar virtueel struikel
“Wat ’n mamparra!” het Ironman-legende laggend gesê ná haar man se lompheid haar die podiumplek kos.
Kreatiewe idees om jou kinders mee besig te hou
Dié idees het nie spesiale toerusting nodig nie en hou kinders lekker lank besig.
Nuuskommentaar: Nagsirenes midde Covid-19 – soek vrede of dwing hulle tot onderdanigheid?
Die toename in sekere soorte misdaad te midde van die Covid-19-pandemie het skaars meer nuusdekking in SA begin kry, toe word dit ook in ander lande ’n bron van kommer.
Covid-19: Eerste verhoor oor prys van gesigmaskers
Volgens die kommissie is die prys van sommige produkte bykans oornag met ʼn winsmarge van tot 500% opgeblaas.
Dawie Roodt: Armoede wêreldwyd die grootste rede vir sterftes
Dit bring ons by die vraag of die huidige inperking die lewe van meer mense gaan spaar as die massas wat van armoede gaan sterf?