Google het die lys van die mees gesoekte onderwerpe wêreldwyd in 2020 op dié internetsoekenjin bekendgemaak.
Lees meerAlles vir Vrydag 25 Desember 2020
ʼn Kersster vir ʼn verlore generasie
In hierdie jaar waarin die verlore generasie se soeke na betekenis ʼn hoogtepunt bereik het, is dit eintlik ironies dat die antwoord op hulle verlorendheid reg voor ons oë is.
’n Weggooitafel vir Kersfees
Samesyn, of saamwees, is iets wat elke permanente inwoner van Natplaas ken. Al verg dit ook dat jy jou enigste of laaste met die buurman langs jou deel.
Feestyd-oordenking: Sing ’n lied van dankbaarheid dié Kersdag
Ek hoop dié nuus plaas ʼn lied van dankbaarheid in ons elkeen se hart, soos die een wat Maria gesing het toe sy gehoor het sy is verwagtend met die Redder van die heelal.
Bid vir die Christene in Noord-Korea hierdie Kersfees
Geopende Deure se Wêreldwaarnemingslys vir vervolgde Christene lys sedert 2002 vir Noord-Korea as die moeilikste land vir Christene om in te leef. Luister na Jan Gouws se spesiale Kersboodskap en vertellinge oor die vervolgde Christene in dié Asiatiese land waar net 1,2% van die land Christene is.
Resep: Hoenderpasta met pesto
ʼn Heerlike, vullende en voedsame middagete.
Lesersbrief: Kersfees in twee kontinente
“Hierdie jaar se planne vir Kersfees werk nie so mooi uit nie. Ek is nie tuis nie. My familie is nie naby nie. Ek is egter steeds van plan om mense te nooi vir ʼn fees, aldus ʼn kleiner fees. Dit sal nie sprokiesmooi wees nie, maar dit sal ʼn geleentheid skep om nuwe lewe, die Lewe, te vier.”
Ouers begenadig ná vreemde ‘ballon-seun’-poets
Staatsaanklaers het die egpaar daarvan beskuldig dat hulle die publisiteit wou gebruik om in ʼn realiteitstelevisiereeks te verskyn.
Covid-19: Meer as 25 miljoen gevalle in Europa
Meer as 25 miljoen Covid-19-gevalle is amptelik in Europa bevestig, aldus ʼn AFP-opname gebaseer op amptelike gesondheidstatistieke.
Michael Jackson se Neverland aan miljardêr verkoop
Michael Jackson se voormalige Neverland Ranch in Kalifornië is “teen ‘n groot winskoop” aan ‘n Amerikaanse miljardêr verkoop.
Sewe sterf op Kersdag in Mount Aylliff
Versterkings is dadelik ontplooi om die gebied, waar daar tans baie spanning heers, te stabiliseer.
Kersfees in Australië: kyk hoe vier ons dit
Tanya de Vente-Bijker het met ses gesinne in Australië gesels en geleer dat dit steeds ʼn somerson-Kersfees is, maar in plaas van lamsboud eet hulle vis en familie het plek gemaak vir vriende.
SA’ners het in 2020 hierna op Google gesoek
“Hoe laat praat die president vanaand?” en die resepte vir pynappelbier en piesangbrood was gewilde soekterme in Suid-Afrika die afgelope jaar.
Krisis by Beitbrug ‘nie vragmotorbestuurders se skuld’
“Ons kan nie toelaat dat skares dae lank sonder ablusie- of ontsmettingsgeriewe by grensposte vergader in gevaarlike warm weersomstandighede nie. Dit is ʼn uiters gevaarlike oorsig deur die regering en kom neer op uiterste nalatigheid.”
Luister: Griekwagebed – Wagters
“Ere aan God bo innie jimmel en vrede virrie mense oppie aarde!”
Chris Chameleon: Die spesiaalste Kersfees ooit
ʼn Mooie Kersfeesstorie.
Vroue in Garsfontein aangekeer oor vervalste goedere
Twee vroue is Woensdag in Garsfontein in Pretoria-Oos in hegtenis geneem toe beamptes toegeslaan het op ʼn aanleg waar vervalste goedere vervaardig word.
‘Dwelmhandelaars’ wou glo omkoopgeld betaal
Die vrou, wat deur die polisie gesoek word, is ʼn beampte van Heidelberg-polisiestasie. Haar polisieuniform aanstellingsertifikaat is in die huis gevind.
Covid-19: Nuwe SA variant nie gevaarliker as Engeland sʼn
Dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het gesê daar is geen teken dat die nuwe variant van Sars-CoV-2, die virus wat Covid-19 veroorsaak, gevaarliker is as die een wat in die Verenigde Koninkryk ontdek is nie.
Jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.