Die jagluiperds is Woensdagmiddag sowat 5 km van ʼn plaaslike woongebied af gewaar.
Alles vir Donderdag 19 Augustus 2021
Resep: Gebeukte lendeskywe in rooiwynsous
Bedien die lendeskywe met baba-aartappels en ʼn bros groenslaai of groenertjies.
Boek: ‘Moord op Lake Panic’ – Leon van Nierop
Wie het ʼn moord opgedis? En wat het die storie van die geheimsinnige meermin van Lake Panic met alles te doen?
’n Engel op ons skool se dak
Vir die soveelste keer in my onderwysloopbaan besef ek dat ek net so baie die student as die leermeester is. Ek sluit my motor se deur en terwyl ek by die skoolgebou instap, bid ek vanoggend met ’n rustige hart en Carel se geloof vir ’n engel op ons skool se dak.
Kyk: Goue Mirè verbeter paalspringrekord
Boonop was dit die 19-jarige opkomende atletiekster se eerste internasionale byeenkoms.
Staat soek nóg ʼn pond vleis vir jou aftrede
Die voorstel, wat gister in ʼn groenskrif in die Staatskoerant afgekondig is, word egter reeds uit verskeie oorde verwerp.
Tuisblyma’s wat weer wil werk, trek aan kortste ent
“Professionele, gekwalifiseerde vroue wat ʼn bydrae wil lewer in die werkplek word uiteindelik daarvoor gestraf dat hulle kinders het.”
Melkman vermoor ná aflewering
Die motief vir die moord is nog nie bekend nie.
SAL ‘binnekort’ weer in die lug
Die departement van openbare ondernemings het terugvoer aan die parlement gegee oor die stand van sake by verskeie sukkelende staatsinstellings.
Foto’s: ‘Ongemaklike’ fotosessie laat mense skater
“Ons het ons ná elke foto eers pap gelag.”
Onthulling van Brandfort se nuwe naam ‘voortydig’
Volgens wet moet ʼn tydperk van 30 dae verloop tussen die bekendmaking van die nuwe naam en die amptelike bekendstelling daarvan.
Taalgebruik: erken, herken
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen die woorde “herken” en “erken”. Lees gerus dié Taaltoffie om seker te maak jy gebruik telkens die korrekte woord.
‘Die pad na selfbestuur’: Die Solidariteit Beweging se hoofstroomplan
Die aanname by die Solidariteit Beweging was dat Afrikaners ’n toenemende behoefte aan doeltreffende beskerming sou benodig. Dus is beplan om dit tot ’n hedendaagse Helpmekaarbeweging uit te brei om noodsaaklike dienste aan die Afrikanergemeenskap, asook ander gemeenskappe te lewer.
Sonde met die bure oor Flaffie se blaffie? Hier is dalk die antwoord
Hy of sy is dalk die oulikste, liefste hondjie onder die son wanneer jy tuis is maar – o wee – wanneer jou motor eers om die hoek verdwyn, ondergaan Brakanjan dalk ʼn gedaanteverwisseling en sal jy jou hande saamslaan …
Podlitiek: Cyril verbaas; privaat krag oplaas; Afghanistan se nuwe baas
In dié week se episode van Podlitiek word daar gesels oor pres. Cyril Ramaphosa se getuienis voor die Zondo-kommissie, die nuwe drempel vir kragopwekking en die Taliban se oorname in Afghanistan.
Foto’s: WP klink Leeus se Curriebeker-doppie
Die Leeus het 24 ligapunte ná 11 wedstryde en hulle kan nie meer vir die uitspeelrondes kwalifiseer nie.
Musiekvideo: Geen gelukkige einde in Sharoney se nuwe uitreiking
“Ek hou van musiek wat stories vertel en was van die begin af mal oor die liedjie.”
Munisipale verkiesings – Grondwetlike dilemma
Om die verkiesing uit te stel terwyl die data wys dat dit tussen twee golwe sal wees, kan ’n gevaarlike presedent skep.
Sewe skakerings van misleidende inligting – US-konseptaalbeleid V.2
Is dit dalk tyd vir die “ras-aktiviste” op die US-bestuur om af te tree en plek te maak vir meer bevoegde bestuur? Die opvoeding en opleiding van ons jeug moet tog ’n universiteit se primêre funksie wees, nie die bevordering van politieke agendas nie.
Agt al by Medupi geskors ná ontploffing
Volgens die departement dui die voorlopige ondersoek daarop dat die korrekte proses moontlik nie tydens die herstelwerk gevolg is nie.