Dit is die eerste keer in dekades dat matrikulante se uitslae nie in media sal verskyn nie.
Alles vir Dinsdag 11 Januarie 2022
Meer bekend oor dood van Betty White, Bob Saget
“Daar word in dié stadium geen vuilspel of dwelmmisbruik in Bob Saget se dood vermoed in nie.”
Kind se skietdood móét nou ondersoek word
Maverick Links (14) is in 2017 glo deur ʼn tienjarige maatjie met dié kind se pa se dienspistool doodgeskiet.
Luister: Avonture tussen die duine
“Dit was beslis die moeilikste gedeelte nóg van die tydren.”
Video: Só lyk ma van 10 se aandroetine
ʼn Ma van 10 kinders het ʼn video van haar uitputtende aandroetine gedeel, maar mense krap kop oor een van die takies.
Boekresensie: Voetspore in Suid-Afrika 2 – ’n reisgids
Ek is van vooraf oortuig dat ons in die mooiste land ter wêreld woon, en dat ons eers ons eie land moet verken voordat ons oorsee wil gaan rondrits. Hierdie reisgids gaan my nog lank laat droom en in my gedagtes laat saamreis.
Resep: Ouma se aartappelkoekies
Maroela Media-leser Charlene van der Linde vertel dat haar ouma altyd hierdie aartappelkoekies vir hulle gemaak het.
Matrikulant verdrink toe hy boetie red
Brendon Ferreira se onderwysers beskryf hom as ’n seun met goeie maniere en ’n sagte hart.
Nóg paaie oop ná Overberg-brand
Soveel as 27 skilpaaie wat tydens die brand gered is, is intussen veilig hervestig.
Boek: ‘Blou feetjie’ – Lizette Rabe
Hierdie is ʼn gelukkige storie met ʼn begin en ʼn einde wat weer begin.
Rabada se 50ste, Elgar se grootste
“Ek dink hierdie toets tel onder die belangrikste wedstryde van die afgelope tien tot 15 jaar.”
Uitdrukking: Oop-en-toe êrens aankom
Ons hoop nie jy kom vandag oop-en-toe êrens aan nie!
Planne met parlement, staatsrede ná brand
Die parlement moes inderhaas planne beraam om verskeie groot vergaderings elders aan te bied ná die verwoestende brand.
Bestuurder kies hasepad toe motor in see beland
“Dit was nie duidelik of die bestuurder uitgeklim of moontlik deur die water meegesleur is nie. Dit was vir ons ʼn raaisel. ”
‘Prins van Potch’ blink uit in Top-20
Early B en Justin Vega se lied, “Ses Jägers”, betree vandeesweek die Top-20 in die 18de plek.
Valk beseer toe hy met hoenders lol
ʼn Groep hoenders wou glo niks van die roofvoël weet nie en het die jong valk begin aanval.
Vark se hart suksesvol in man oorgeplant
“Dit was óf sterf óf hierdie oorplanting. Ek wil lewe. Ek weet dit is ʼn skoot in die donker, maar dit is my laaste uitweg.”
Man aangekla ná hy glo dreig om Trump te vermoor
Die Amerikaanse geheime diens het Maandag ʼn 72-jarige man in New York in hegtenis geneem nadat hy glo gedreig het om oudpres. Donald Trump te vermoor.
EU hef ook reisbeperkings op SA en ander lande op
Die Europese Unie (EU) het Maandag ingestem om sy reisverbod op Suider-Afrikaanse lande op te hef.
Pandemie, beurtkrag ‘benadeel matrieks’ – departement
Een van die doelwitte van standaardisering is om billikheid van jaar tot jaar te verseker. Die nadele wat die klas van 2021 gely het, kan egter nie geïgnoreer word nie.