Vermy die berig as jy nog nie die tweede episode gesien het nie.
Lees meerAlles vir Donderdag 21 April 2022
Kommer oor ondersoek na gasreserwes onder seebodem
“Die land en sy mense se langtermyn-belange moet swaarder weeg as korttermyn-finansiële gewin aan die een kant, óf emosionele reaksie aan die ander kant.”
Mdluli gedagvaar vir onredelike vertraging
Richard Mdluli het versuim om te reageer op die artikel 342A-aansoek wat die staat teen hom gebring het op gronde van onredelike vertraging.
Pad gee mee ná KZN-vloede
Die pad het tydens die onlangse oorstromings in die provinsie meegegee.
Ryloper gevonnis ná kaping, poging tot moord
Die beskuldigde was ʼn kaptein in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag.
Man verdrink in Knysna-strandmeer
ʼn Visserman het die voorval sien gebeur en hulp ontbied.
Ubuntu-verhaal seëvier by kinderboekpryse
Die kinderboekkoning Jaco Jacobs het Donderdag nog ʼn pluimpie vir sy skryfwerk ontvang.
Minder eintlik in oorstromings dood
Nadoodse ondersoeke wat op vier van die liggame gedoen is, het gewys dat die mense skietwonde opgedoen het. ʼn Onbekende getal mense word intussen steeds vermis.
Taalgebruik: Foeitog en vrolik – ʼn kopkrappery oor f en v
Krap jy soms kop oor die spelling van woorde wat met ʼn “f” of ʼn “v” begin? Lees vandag se Taaltoffie vir ʼn paar voorbeelde.
ToekomsVenster: Dit was bestem
Jesus deins nie terug nie. Hy weet waarvoor die Vader Hom bestem en waarvoor Hy Homself aangebied het en is van voorneme om die pad tot by sy finale konsekwensie te loop.
Tuinwerker moet 30 jaar sit vir moord op werkgewer
Douglas Mataula het Sharon-Lee Deetlefs in Desember in die Prestbury-omgewing in Pietermaritzburg doodgemaak.
Barbie vereer koningin Elizabeth II met pop
As jy dol is oor die Britse koninklikes kan jy binnekort vir jou ’n Barbie-weergawe van koningin Elizabeth II aanskaf.
Luister: Ja, daar is ’n toekoms vir Afrikaanse onderwys
Dit is geen geheim dat Afrikaanse onderwys in Suid-Afrika in ’n krisis is nie. Die aanslag teen Afrikaanse skole, wat ondanks enorme uitdagings steeds floreer, word jaarliks net groter.
Kaapse LUR vir onderwys bedank
Debbie Schäfer sê sy is nou gereed om uit die openbare oog te tree en is opgewonde om by vriende en familielede in die VK aan te sluit.
Pretoria Buitelug Ekspo en Fees se propvol program beskikbaar
Die fees is gefokus op die familie en dien elke smaak en voorkeur.
Twee vas ná Limpopo-plaasaanval
“Die brutaliteit waarmee plaasaanvalle en -moorde gepaard gaan dui daarop dat blote roof nie die motief is nie.”
Fliekvlooi Floris se resensie: ‘Gaia’
“Gaia” is op vanjaar se Silwerskermfees as die beste vollengte rolprent aangewys. Kyk hier na Floris Groenewald se resensie van dié Afrikaanse ekologiese gruwelfantasie.
Vadersdag: Wen ʼn jagnaweek vir pa en seun
Dié Vadersdag staan Pa die kans om ʼn baie spesiale geleentheid saam met sy seun te wen.
Nog net 400 van die 10 000 soldate in KZN ontplooi
Gesamentlike burgerlike en militêre soekspanne is steeds besig om liggame uit die puin te verwyder.
Pa vies ná juffrou eis hy moet 24 kinders uitnooi
“Sy sê daar is ʼn reël dat indien enige kinders in die klas genooi word, moet al die kinders genooi word.”