Die man het glo verskeie skote na die beamptes afgevuur ondanks die feit dat die beamptes by verskeie geleenthede hulself as lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) geïdentifiseer het.
Alles vir Donderdag 6 Julie 2023
Dodetal styg na Boksburg-gaslekkasie
“Die onwettige mynaktiwiteite is buite beheer en dit is uiters frustrerend. Ons kort gespesialiseerde maniere om ons wetstoepassingsagentskappe op te lei om hierdie aktiwiteite hok te slaan.”
Briefie se skrywer ná 47 jaar gevind
Die skrynwerker het op ʼn briefie afgekom wat in 1975 geskryf is – en die vrou opgespoor wat dit geskryf het.
Nog plekke in Vaalrivier, elders toets positief vir cholera
Die departement van gesondheid sê egter dat die algehele aantal bevestigde en vermoedelike gevalle afneem.
Van verbeelding na verhaal: Omskep jou storie in ‘n boek
Die beginsels en tegnieke wat deelnemers in hierdie kursus aanleer, kan toegepas word op verhalende prosa in enige genre – soos romans, jeugverhale, romanses of novelles.
Rassisme, armoede, immigrasie dalk redes waarom Frankryk brand
ʼn Politieke debat woed nou oor die redes waarom betogers in Frankryk op groot skaal die polisie en ander simbole van die Franse staat teiken.
Taalgebruik: meer, mees
Taaltoffie stel ondersoek in oor die gebruik van “meer” en “mees” in die vergrotende en oortreffende trap.
Kommer oor misdaad in Tuinroete-distrik ná George-moord
ʼn 37-jarige man, Ruan Hechter, is Sondagaand op ʼn plaas by Saasveld naby George vermoor.
Kansa-tee vanjaar gevier met denim, diamante
“Ons is so opgewonde om vir individue die geleentheid te bied om saam te kom kuier vir ʼn betekenisvolle doel.”
Oudminister Essop Pahad sterf
Dr. Essop Pahad het tussen 1999 en 2008 onder oudpres. Thabo Mbeki as minister in die presidensie gedien.
Só raak die internasionale bankkrisis Suid-Afrika
Hierdie ineenstorting, wat grotendeels geïnisieer is deur die mislukking van die Silicon Valley Bank (SVB), het voorts die kwesbaarheid van finansiële instellings, veral binne ʼn omgewing van stygende rentekoerse, aan die lig gebring.
Rigtinggewende uitsprake van die Amerikaanse hoogste hof
In nog ʼn beslissende uitspraak het die hof beslis dat ras nie meer ʼn bepalende faktor vir universiteitstoelating mag wees nie, omdat dit die grondwetlike beginsel van gelyke behandeling oortree.
Wimbledon: Djokovic, Swiatek wen; klimaataktiviste slaan toe
Novak Djokovic en Iga Swiatek het Woensdag hul Wimbledon-veldtogte suksesvol voortgesit terwyl klimaatbetogers en reën vertragings by die All England Club veroorsaak het.
Resep: Koolslaai met romerige sous
Geniet hierdie koolslaai as bykos of as heerlike kosblikgereg.
Kommer oor diefstal van Sassa-geld by poskantore
“Weereens is die Suid-Afrikaanse Poskantoor (Sapo), saam met sy werknemers, gewikkel in ’n vlaag van ongebreidelde diefstal wat Sassa-toelaes betref, geld wat bedoel is vir die mees kwesbare lede van ons samelewing.”
Bloulig-aanval: ‘Hulle het vir hul lewens gevrees’
“Hy is met ’n aanvalsgeweer oor die kop geslaan en toe herhaaldelik teen die kop geskop terwyl hy reeds bewusteloos was van die eerste houe.”
Minstens 16 sterf na gaslek in Boksburg
Die brandweer- en nooddiens het omstreeks 20:00 ’n oproep ontvang oor ’n moontlike gasontploffing, maar met hul aankoms het hulle ontdek dit was silinder wat ’n giftige gas gelek het.
Gedagte vir die dag: ’n Juk
Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig. (Matteus 11:28-30)