Afrihost is die wenner van die prestigeryke 2024 MyBroadband-toekenning vir Beste Breëband-internetdiensverskaffer.
Alles vir Dinsdag 12 Maart 2024
Eloff onttroon op Top-20
Eloff verloor sy plek in die no. 1-posisie en maak plek vir Brendan Peyper.
Span SA skitter by Afrika-spele
Suid-Afrika het reeds ʼn rits goue medaljes by die 13de weergawe van die Afrika-spele in Ghana ingeoes.
Hoe Natalse politiek ons almal kan beïnvloed
As Zoeloes Suid-Afrika (lees Gauteng) nie kan beheer nie, verloor hulle belangstelling en fokus liewer op hulle eie “koninkryk”. As KwaZulu-Natal dit eerste doen, word dit vir almal anders makliker – ook vir Afrikaners.
Kuberkrakers teiken dalk Olimpiese Spele
Verskeie Franse regeringsinstellings word nou geteiken deur kuberaanvalle van “ongekende intensiteit”.
Storm Filipo bring gou reën
Swaar reën word veral vir die verre noordoostelike dele van KwaZulu-Natal voorspel.
Deftige dubbelkajuit
Dis werklik ʼn mooi bakkie. Sy prys is mededingend, hoewel nie ʼn winskoop nie – maar hy sal rateltaai betroubaarheid bied én ly nie onder dieselfde diefstalrisiko as van sy mededingers nie.
Student sterf glo weens polisiewreedheid
ʼn Ingenieurstudent aan die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie is Saterdag in ʼn ambulans van sy koshuis af vervoer.
‘Hoop’ die rede waarom vrou SA te voet deurkruis
“Ek kan vir jou sê dat stap lekker is, en hoe mooi die uitsig is, maar wat binne jou gebeur en dit wat jy geestelik ervaar, verander jou eintlik heeltemal.”
Mamma Mia! Bloedjong Luca klink Novak se doppie
As Novak Djokovic wêreldtennis se Superman is, dan moet Italiaanse spelers vanjaar sy kriptoniet wees.
Jonges oorheers kieslys
Die meeste van vanjaar se geregistreerde kiesers kom uit Gauteng, gevolg deur KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.
Foto’s: Massiewe ongeluk ontwrig verkeer in Centurion
ʼn Vragmotor het op die N14 in minstens 18 voertuie vasgery.
Polisie moet rekords oor vernietigde vuurwapens verskaf
Die boerderynetwerk Saai sê indien die polisie vuurwapens vernietig sonder om seker te maak dat dit nie in misdrywe gebruik is nie, is die polisie aandadig aan die misdade.
Segetog vir regses in Portugal
Portugal is struktureel links en is deur dekades van sosialistiese regerings gevorm. Regse politiek is dus nog ʼn nuwe en vir talle inwoners vreemde verskynsel.
Lesersbrief: Minister van finansies looi pensionarisse
Pensioenarisse se belasting styg vanjaar heelwat meer as ʼn moontlike verhoging van 6% in hulle pensioen. Meer nog, hoe laer die pensioen, hoe meer styg hulle belasting persentasie gewys.
Shimlas swaai tans punteleersepter
Benewens die Shimlas het die NWU-Pukke, Maties en Ikeys ook goeie vertonings in Maandag se Varsitybeker-wedstryde gelewer.
Resep: Hamburgerpasteitjies
Smul aan hierdie dis saam met jou gesin.
Die danskamp
Dit was die perfekte einde aan die naweek. Die warboel van emosie, spanning en die deurmekaar wat daarmee saamgegaan het, en hoe dit in ʼn avontuur en kampvuurstorie verander is.
Polisiemoordenaar dood ná skietgeveg
“Toe polisiebeamptes die verdagte se woning genader het, is daar op hulle losgebrand.”
‘Hungry Eyes’-sanger oorlede
“Dit het hom groot vreugde verskaf om te weet dat sy musiek vir dekades soveel mense geraak het en dat dit sy blywende nalatenskap sal wees.”