Owerhede vrees dat die dodetal nog verder kan styg aangesien daar ʼn onbepaalde getal mense is wat nog vermis word.
Alles deur die skrywer ANA-AP
‘IS-ondersteuner’ het aanvalle op prins George beplan
ʼn Vermeende ondersteuner van die Islamitiese Staat, wat daarvan beskuldig word dat hy aanvalle op die vierjarige prins George aangemoedig het, het skuld beken in die hof.
Noodlottige skietery in België
‘n Beampte van die Belgiese federale vervolger het aan AP gesê “daar is tekens” dat die skietery ‘n terreuraanval was.
Rolprentmagnaat dok $1 m. op vir borgtog op seksaanklagte
Harvey Weinstein (66), die bekroonde Amerikaanse rolprentvervaardiger, is Vrydag ná maande se gegons in hegtenis geneem oor seksuele aanklagte wat Hollywood-sterre betrek.
SA jagter in VSA vervolg oor olifantjag
Die eienaar van ʼn Suid-Afrikaanse jagmaatskappy word nou deur Amerikaanse owerhede vervolg nadat hy na bewering Zimbabwiese beamptes omgekoop het om ʼn jagkliënt van Colorado in die VSA te help om onwettig ʼn olifant in Zimbabwe te jag.
Hond skiet per ongeluk sy eienaar
ʼn Hond het per ongeluk sy eienaar in die been geskiet, toe die twee op ʼn rusbank gespeel het.
Gesin voer glo drie selfmoordbomaanvalle uit
Een gesin, insluitend twee dogters van onderskeidelik 9 jaar en 12 jaar oud, was volgens owerhede verantwoordelik vir die drie dodelike selfmoordbomaanvalle in Surabaya wat Sondag skokgolwe oor die wêreld heen gestuur het.
Iran verwelkom VSA se onttrekking aan kernooreenkoms
Iran het pres. Donald Trump se besluit om die VSA te onttrek aan ʼn ooreenkoms oor Iran se kernprogram verwelkom en gesê dit was van die begin af duidelik dat die Amerikaners “nie betroubaar is nie”.
Foto’s: Kilauea-vulkaan in Hawaii bly borrel
Minstens nege huise is teen Sondag verwoes weens lawa wat uit die grond opborrel nadat die Kilauea-vulkaan in Hawaii uitgebars het.
Smallville-aktrise in hof oor mensehandel-saak
Allison Mack, voormalige aktrise van die TV-reeks Smallville, het Vrydag in die hof verskyn op aanklag van mensehandel.
54 leeus op Bloem-plaas doodgemaak
26 leeus is op die een dag en toe weer 28 leeus op die volgende dag op die plaas doodgemaak om die bene na Asië uit te voer.
1 500 ontruim toe vulkaan in Hawaii uitbars
Nagenoeg 1 500 inwoners is ontruim toe die Kilauea-vulkaan in Hawaii uitgebars het. Lawa het deur die woud gevloei en in geplaveide strate opgeborrel.
Bomaanvalle eis talle, onder wie joernaliste
Die tweede ontploffing het diegene wat hulle na die toneel van die eerste bomaanval gehaas het, geteiken.
ABBA neem nuwe musiek op
“Dit was asof tyd stilgestaan het en ons net op ’n kort vakansie weg was.”
Historiese ontmoeting tussen Koreas geloof
Die leiers van Noord- en Suid-Korea het Vrydag, net maande na ’n jaar waarin dit gelyk het of hulle op die randjie van ’n oorlog was, ’n vredesverdrag onderteken.
Bill Cosby hoor sy lot
Ná dekades van gerugte, regsgedinge en ondersoeke het die Amerikaanse komediant en akteur Bill Cosby sy lot gehoor na talle bewerings van seksuele aanranding.
Meer oor Avicii se dood bekend
Die gewilde Sweedse platejoggie en musiekvervaardiger is verlede week in die ouderdom van 28 dood.
14de seun vir dié egpaar
Hulle was vol verwagting dat dit dalk ʼn dogter gaan wees, maar toe is dit nóg ʼn seun …
Joernalis tydens regstreekse uitsending doodgeskiet
Op die video kan gehoor word hoe skote klap voordat die joernalis vooroor op die sypaadjie neerval.
Foto’s: Talle sterf toe bom deur kiesersentrum ruk
Die reuse-ontploffing het deur die stad geruk. Vensters kilometers ver van die toneel het gebars en talle voertuie ver van die ontploffing is beskadig.