Die jongste fliekweergawe van dr. Seuss se fiktiewe karakter, “The Grinch”, het skoonskip by die loket gemaak.
Alles deur die skrywer ANA-AP
Foto’s: Dodetal styg ná verwoestende brande
Menslike oorskot is onder meer in uitgebrande motors en in die smeulende puin van huise gevind.
Usain Bolt jaag steeds sy sokkerdroom na
Die voormalige Olimpiese naelloper Usain Bolt jaag steeds sy droom na om professioneel sokker te speel, ondanks sy onsuksesvolle poging om ʼn ooreenkoms met ʼn Australiese sokkerspan te bereik.
Sewe Christene sterf tydens aanval in Egipte
Islamitiese militante het Vrydag ʼn bus met Christen-pelgrims in Egipte aangeval. Minstens sewe persone is dood en 12 is beseer.
Hollywood-akteur, nog ʼn politikus kry verdagte pakkies
Wetstoepassingsagentskappe in die VSA het bevestig dat daar ook verdagte pakkies aan ʼn voormalige adjunkpresident en ʼn Hollywood-akteur gestuur is.
Talle dood in skietery, ontploffing by kollege
“Hy het rondgeloop en lektors en studente koelbloedig doodgeskiet.”
Microsoft se medestigter sterf
Allen was een van Bill Gates se beste vriende en bekend as een van die wêreld se rykstes wat ʼn groot deel van sy rykdom aan liefdadigheid en ander goeie sake geskenk het.
Banksy-skildery vernietig self net ná veiling
Dis miskien Banksy se mees gewaagde poets ooit. Een van sy bekendste werke het outomaties vernietig net ná dit vir meer as £1 miljoen op ʼn veiling verkoop is.
Interpol se president word vermis
Die agentskap verbind polisiebeamptes van sy 192 ledestate met mekaar om Interpol te gebruik om ʼn voortvlugtige of ʼn vermiste persoon op te spoor.
MIV-positiewe ma skenk deel van lewer aan terminaal siek baba
Volgens die universiteit is dit vermoedelik die eerste keer ter wêreld dat daar bewustelik ʼn leweroorplanting gedoen word waar die donateur ʼn MIV-lyer is op ʼn ontvanger sonder die virus.
Menseregteaktiviste ontvang ‘alternatiewe Nobelprys’
Die jaarlikse Right Livelihood-toekenning word aan persone oorhandig wat nie deur die Nobelprys vereer word nie.
Switserse vragskip deur seerowers aangeval; 12 ontvoer
ʼn Switserse maatskappy het gesê een van sy vragskepe is deur seerowers naby Nigerië se kuslyn aangeval en 12 van sy 19 bemanningslede is ontvoer.
Miljardêr gekies vir 1ste private maanreis
“Ek wil nie so ʼn fantastiese ondervinding op my eie hê nie.”
Foto’s: Storms eis talle lewens, saai verwoesting
Sy kon daarin slaag om uit die motor te kom en haar seuntjie ook uit te kry, maar die vloedwater het hom uit haar arms geruk.
Foto’s: Chaos nadat tropiese storm tref; 7 reeds dood
ʼn Ma en haar baba is dood nadat ʼn boom op hul huis geval het, honderde mense is beseer en minstens 950 000 inwoners is sonder elektrisiteit gelaat.
Foto’s en video: Apple stel 3 nuwe iPhones bekend
Apple het Woensdag drie nuwe iPhones, insluitend sy duurste en grootste slimfoon nog, bekend gestel.
Foto’s: Ses dood in man se moordtog
“Uiteraard is dit nie lukrake skietvoorvalle nie. Ses mense is binne ʼn baie kort tyd dood.”
Serena beboet ná Amerikaanse Ope-eindstryd
Williams is tydens die wedstryd oor ʼn afrigtingsoortreding gewaarsku, daarna met ʼn punt beboet nadat sy haar raket stukkend geslaan het en sy het hierna uitgevaar teen die skeidsregter en is met ʼn pot gestraf.
Verkeerde huis, toe skiet polisievrou hom dood
ʼn Polisiebeampte wat ná ʼn skof haar buurman se huis vir haar eie aangesien het, het die inwoner doodgeskiet.
Is sy die wêreld se oudste?
Sy is nooit getroud nie en het ook nie kinders nie.