Pres. Donald Trump sal na verwagting ʼn ooreenkoms aanvaar om te keer dat die Amerikaanse regering nie weer sluit nie, maar die ooreenkoms sluit slegs ʼn klein gedeelte van die finansiering in wat hy vir sy grensmuur met Mexiko wou hê.
Alles deur die skrywer ANA-AP
Duisende gered tydens vloede in Australië
Owerhede het Townsville-inwoners gemaan om nie in die vloedwater te swem nie, omdat krokodille en slange in Townsville-woonbuurte opgemerk is.
Isis verantwoordelik vir katedraal-ontploffings
Isis het verantwoordelikheid aanvaar vir die ontploffings wat die lewe van 20 mense geëis het en tientalle beseer gelaat het.
20 dood, 81 beseer tydens ontploffings by katedraal
Minstens 27 persone is Sondag dood en 77 beseer tydens twee ontploffings ná mekaar by ʼn katedraal in die suide van Filippyne.
Trump hef sluiting van regering op
Pres. Donald Trump van die Verenigde State van Amerika het ʼn ooreenkoms onderteken om die regering tydelik vir drie weke oop te maak ná die langste sluiting van die regering in die Amerikaanse geskiedenis.
Geelbaadjies betoog weer in Frankryk
Duisende betogers sal hierdie naweek weer oor Frankryk heen betoog teen pres. Emmanuel Macron se beleide. Teen-geelbaadjiegroepe beplan ook om die strate in te vaar om die geweld te veroordeel.
Foto’s: Dodetal styg skerp terwyl Kenia-aanval voortduur
Die aanval het begin met talle motorbomontploffings buite ʼn bank en ʼn selfmoordbomaanval by die ingangsportaal van die hotel waarna minstens vier gewapende mans toegeslaan het.
Vier dood in Parys-ontploffing
“Ek het net skielik ʼn massiewe ontploffing gehoor en ʼn lugdrukking met baie swart rook en glas het my getref.”
Duisende toeriste verlaat Thailand terwyl storm nader
Dit word gevrees dat Pabuk selfs erger kan wees as die tifoon wat Thailand in 1989 getref en die dood van meer as 900 mense veroorsaak het.
Tsoenami-dodetal styg steeds; waarskuwingvlak verhoog
Die Indonesiese owerhede het die uitsluitingsone rondom die vulkaaneiland wat die naweek ʼn tsoenami veroorsaak het verder uitgebrei.
Jong tegno-entrepreneur dood gevind
Hy is bewusteloos op sy bed gevind en is op die toneel dood verklaar.
Minstens 135 beseer in Frankryk-betogings
Frankryk se minister van binnelandse sake het Saterdagaand gesê gewelddadige betogings in Parys is “onder beheer”, ondanks gespanne situasies wat in sekere dele voortduur.
België, Nederland verwag ook betogings
Die Franse Geelbaadjie-beweging is besig om grense oor te steek en betogings word ook vir België en Nederland beplan.
Ses dood, talle beseer in stormloop by nagklub
Ses persone is Saterdag in die vroeë oggendure dood en meer as 50 persone beseer tydens ʼn stormloop van paniekbevange konsertgangers by ʼn klub in Italië.
Eiffeltoring gesluit te midde van betogings
Die Eiffeltoring en die Louvre-museum in Parys, Frankryk, sal Saterdag gesluit wees terwyl Franse owerhede veiligheid verskerp om nóg geweld te verhoed ná drie weke se betogings teen die regering.
Meer as 100 vas oor betogings in Griekeland
Griekse owerhede het gesê meer as 100 persone is in aanhouding in verband met betogings in Athene en die noordelike stad Thessaloniki.
Tsoenami-waarskuwing ná groot aardbewing
ʼn Groot aardbewing het Woensdagoggend in die suidelike Stille Oseaan voorgekom waarna tsoenami-waarskuwings uitgereik is.
Ierse sokkerspan jok oor speler se afsterwe
“Dit was ook bietjie snaaks, want ek kon my eie afsterwe dophou.”
Vier dood ná skietery by hospitaal
Hy het haar geskiet en sy het op die grond neergeval waarna die man oor haar gaan staan en weer geskiet het.
Rekordbedrag vir dié pienk diamant betaal
Dit is ʼn nuwe wêreldrekord per karaat vir ʼn pienk diamant.