Die veroordeelde seksoortreder Jeffrey Epstein se privaat Karibiese eilande is te koop en kan tot $125 miljoen (sowat R1,8 miljard) haal.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Gesteelde voertuie op grens gekry
Drie voertuie, waarvan twee in Delmas en Grootvlei gesteel is, is op die grens by Mosambiek gevind.
Taalgebruik: sleg, swak
Maak seker jy gebruik dié woorde reg.
Kansa sit stryd teen swak kankerbehandeling voort
’n Pasiënt het onlangs aan Kansa vertel dat sy tans nie kan loop of regop sit nie omdat sy nie betyds bestralingsbehandeling vir kanker by ʼn staatshospitaal kon kry nie.
‘Goedheid en guns’ nou deel van ‘Die GROOT Ontbyt’-spyskaart
Die nuusleser Jenna-Leigh Bilong groet eNuus-kykers na byna tien jaar om by die ‘Die GROOT Ontbyt’ aan te sluit.
Vrou in hof ná eggenoot in huisbrand sterf
Caroline Ann Travers het buite die brandende huis aan iemand erken dat sy die brand gestig het en gesê sy hoop haar man brand dood.
Britte red leeu, wolf uit oorloggeteisterde Oekraïne
“Een van die wagte het vir ons gesê daar is ʼn oorlog aan die gang en daar is nie tyd vir grappies nie. Ek het hom na die kant van die paneelwa geneem, die deur oopgemaak en vir hom hierdie behoorlike leeu gewys…”
Foto’s: ‘Disney’-huis het selfs ʼn Tarzan-swaai
Kopers sal die kans kry om soos ʼn regte Tarzan te leef en van vertrek na vertrek met ʼn tou te swaai.
Tonne kos vir rondloperdiere
ʼn Internetverskaffer, begrafnisondernemer en plaaslike radiostasie het die Overberg-streek platgery om kos vir vierpotiges in te samel.
Ondersoek na Limpopo-departement verwelkom
Die SOE se ondersoek sal onder meer fokus op kontrakte vir die verwydering, behandeling, vervoer, versameling en wegdoening van gevaarlike mediese afval.
Steeds geen nolle prosequi-sertifikaat oor Jiba
“Hierdie irrasionele optrede, dui óf op die politieke beskerming van sekere individue met bande binne die NVG, óf op die onbekwaamheid van die vervolgingsgesag om ’n eenvoudige saak soos hierdie te vervolg.”
Groep swaar gestraf wat transitoroof beplan
“Hulle was nie bewus daarvan dat die polisie reeds inligting van hul bronne ontvang het oor die beplande rooftog nie.”
11-jarige verkrag, vermoor weens DNS-agterstand
“Byna 100 000 misdadigers is verlede jaar vrygelaat sonder dat hul DNS-monsters geneem is.”
Agterblad-span neem Bahrein-wedren in oënskou
Het Ferrari dalk nog ’n bietjie teruggehou? En hoe op aarde is Kevin Magnussen so vinnig?
Kyk: ‘Frozen’-dogtertjie sing Oekraïense volkslied in Pole
Amelia Anisovych het miljoene harte geroer toe sy onlangs die Disney-lied “Let it go” in ʼn bomskuiling in Kiëf gesing het.
Kapenaars kan ook Silwerskermfeesflieks by Tygervallei kyk
Boonop gaan die sterre van sommige van hierdie premières vooraf by van die Ster-Kinekor Tygervallei-vertonings gesig wys.
Is jy linkerbrein of regterbrein? Dié prent het dalk die antwoord
ʼn Optiese illusie word wyd op sosiale media gedeel wat aanvoer dat dit kan onthul of ʼn persoon linkerbrein-dominant of regterbrein-dominant is.
Oscar-benoemde dokkie, nóg bekroonde flieks op Silwerskermfees
Benewens premières van plaaslik vervaardigde vollengte prente en al die splinternuwe kortprente wat meeding om Silwerskermtoekennings, word ’n rits onlangse spogflieks wat nie deel is van die kompetisie nie en wat kritici wêreldwyd gaande gehad het, vertoon.
Uitdrukking: ʼn Blou skeen kry
Ons hoop nie jy het al ’n blou skeen gekry nie!
Boek: ‘Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana’
Christien Neser se lekkerlees jeugverhaal oor grootword tussen diere in die idilliese omgewing om die Limpoporivier.