Hulle het glo saam met beamptes van binnelandse sake gewerk om Suid-Afrikaners te identifiseer wat bereid was om hul identiteite vir R500 te verkoop.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Dokter in sy spreekkamer vermoor
“Hy was ʼn gerespekteerde en geliefde geneesheer in sy gemeenskap en in die Sama-familie.”
NVG maak deurbraak in Guptas se Optimum-myn
“Dit is die grootste bewaringsbevel in die geskiedenis van die NVG.”
Steeds geen krag vir Jhb-middestad ná tonnelbrand
“Ons verwag dat die spitsverkeer vanaand en môreoggend deur die kragonderbreking geraak gaan word omdat verkeersligte in die middestad nie werk nie.”
Doyenne van teater vir lewenswerk gehuldig
Wenners van die 57ste Fleur du Cap-teaterpryse is Sondag by ʼn gala-geleentheid op Nederburg buite Paarl aangekondig.
Gemeenskap kan help met vroue, kinders wat by verkeersligte bedel
“Vanuit ʼn oogpunt van maatskaplike hulp kan die probleem slegs hokgeslaan word as almal saamwerk.”
Foto’s: Hond en jagluiperd is beste maats
Die unieke vriendskap het al die harte van miljoene mense aangegryp.
‘Ster-skrywer’ en digter sterf
Die joernalis, skrywer en digter Ronel Nel (57) is Sondagaand dood.
Woord: norra
ʼn Storie wat die hare in jou norra laat orent staan. Ken jy die woord “Norra”?
Hier is Maroela se Somerbruid!
Baie geluk aan ons Somerbruid! Sy wen ‘n wegbreek by Finfoot Lake Reserve in Rustenburg, Noordwes vir haar en haar man. Geluk ook aan die wenner van die Tupperware-geskenkpak!
Resep: Hoender-en-groentepastei
Geniet hierdie smaaklike pastei wanneer die honger weer tref.
Westdene-busramp: Meer as 35 jaar later
ʼn Paramedikus het die gebeure van Westdene as “die lelikste dag van my lewe” beskryf.
Foto’s: Buitelug-pret by kykNET-ekspo
As jy graag jou karavaan haak of ʼn tent iewers opslaan, dan moet jy seker maak dat jy hierdie naweek nog ʼn draai maak by die kykNET Buite Ekspo in Malmesbury, net buite Kaapstad.
Broers onskuldig bevind ná 24 jaar in tronk
Die broers is aanvanklik tot lewenslank tronkstraf sonder parool gevonnis, ten spyte daarvan dat albei ʼn geldige alibi ten tyde van die verhoor gehad het.
Skape uit diewe se kloue gered
Spanwerk deur die gemeenskap en die polisie het daarvoor gesorg dat meer as 40 skape aan ‘n boer in Bloemfontein terugbesorg is.
Video: Maak só ʼn Franse vlegsel in ʼn japtrap
Die video wys jou ook hoe om ʼn onderstebo Franse vlegsel te maak.
Passasier verdrink toe pad verspoel
Dele van die grondpad was verspoel en die motor met drie insittendes het in die vloedwater langs die pad beland.
R50 miljoen van Lesotho-regering na SA ‘gesmokkel’
Die geld is glo deur regeringsbeamptes in Lesotho na banke in Suid-Afrika oorgeplaas, met die doel om miljoene uit die Lesotho-regering se staatskoffers te swendel.
Huldeblyke vir ‘kampvegter’ Van der Elst ná afsterwe
“Sy geesdrif vir Afrikaans was aansteeklik en sal ’n voorbeeld en inspirasie bly. Hy sal op vele terreine gemis word.”
Radiodrama: Briekaandraai 2 – ’n vervolgverhaal
Die karakters van Porseleinberg is terug! Koop nou seisoen 2 van ‘Briekaandraai’, geskryf deur Leon van Nierop en vervaardig deur Bettie Kemp.