Taaltoffie ondersoek die woord “aweregs”.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Kommer oor ondersoek na gasreserwes onder seebodem
“Die land en sy mense se langtermyn-belange moet swaarder weeg as korttermyn-finansiële gewin aan die een kant, óf emosionele reaksie aan die ander kant.”
Mdluli gedagvaar vir onredelike vertraging
Richard Mdluli het versuim om te reageer op die artikel 342A-aansoek wat die staat teen hom gebring het op gronde van onredelike vertraging.
Pad gee mee ná KZN-vloede
Die pad het tydens die onlangse oorstromings in die provinsie meegegee.
Ryloper gevonnis ná kaping, poging tot moord
Die beskuldigde was ʼn kaptein in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag.
Man verdrink in Knysna-strandmeer
ʼn Visserman het die voorval sien gebeur en hulp ontbied.
Vadersdag: Wen ʼn jagnaweek vir pa en seun
Dié Vadersdag staan Pa die kans om ʼn baie spesiale geleentheid saam met sy seun te wen.
Pa vies ná juffrou eis hy moet 24 kinders uitnooi
“Sy sê daar is ʼn reël dat indien enige kinders in die klas genooi word, moet al die kinders genooi word.”
Verwelkom jou nuwe dierekind só
Hier is ʼn paar wenke vir wanneer dié nuwe familielid aan jou voordeur kom klop.
Resep: Aarbeikoek met kleurstrooisel
As jy genoeg tyd op hande het en gereed is vir ’n uitdaging, is dié resep die een vir jou.
Effense verligting vir kraggebruikers
Hoewel talle eenhede reeds die afgelope 24 uur herstel is, staan onbeplande onderbrekings steeds op meer as 14 000 MW.
Video: Die langste gesin in die wêreld
Ontmoet die wêreld se langste gesin met ʼn gemiddelde lengte van 203,29 cm.
Uitdrukking: Iemand se horing onder die tou uithaal
Wat beteken dit om iemand se horing onder die tou uit te haal? Taaltoffie stel ondersoek in.
Resep: ‘Tiaan Proe’ se stokvis- en skelvisgeregte
In die derde episode van “Tiaan Proe” is daar heerlike skelvis- en stokvisresepte gemaak.
China skenk R1 miljoen vir KZN-vloede
Die Netcare-groep het intussen ook ʼn projek van stapel gestuur. “As elkeen net een kombers, een blikkie kos en ʼn bottel water kan skenk, sal dit ʼn reuseverskil maak vir die mense van KwaZulu-Natal.”
Veediefstal buite beheer
“Veediefstal is buite beheer weens die onvermoë van die polisie om veediefstalsake op te los.”
Beter reëls vir voorkoming van bek-en-klouseer gevra
“Dit is duidelik dat die grensdraad nie onderhou word nie en dat vee dus in aanraking kom met wilde diere, soos buffels wat bekend is as draers van die bek-en-klouseervirus en sodoende ander diere daarmee kan besmet.”
Aansoek vir lasbriewe teen BLF ná haatspraak-uitspraak
Dit volg nadat die BLF versuim het om om verskoning te vra en kompensasie aan slagoffers te betaal ingevolge ʼn hofbevel wat vroeër vanjaar teen hulle uitgereik is.
Potch-ongeluk eis 5
Vyf mense is Dinsdagmiddag dood en agt beseer tydens ʼn ongeluk op die N12 tussen Potchefstroom en Fochville.
Charlize Theron, Avbob bied hulp aan vloedslagoffers
“My tuisland, Suid-Afrika, gaan deur ’n geweldige moeilike tyd, en terwyl ek weet dat talle dele van die wêreld op die oomblik in pyn is en baie van ons as wêreldburgers gevra word, hoop ek dat jy dit in jou hart sal vind om te help.”