Dié driejarige wou die hartseerste verjaarsdagkoek ooit hê – met bybedoelings.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Baba tussen ouers in bed dood
Die kind se ma het wakker geword en histeries begin gil toe sy sien daar is groot fout met haar kind.
Taalgebruik: ontdek, uitvind
Taalgebruikers struikel soms oor die gebruik van “uitvind” terwyl hulle eintlik “ontdek” bedoel. Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Boek: ‘Stil vloei die Komati’ – Elize Parker
‘Stil vloei die Komati’ is ʼn aangrypende verhaal waarin die leuens en misleiding rakende ʼn fratskoeël drie niggies se lewe onherroeplik verander.
Miljoene rand se opgraderings in Kaapstad beplan
Stad Kaapstad beplan verskeie opgraderings en verbeteringswerk aan verskeie strandfronte aan die Valsbaai- en Atlantiese kuslyn.
Vlugverbod van SA na Nederland opgehef
Die vlugverbod van Suid-Afrika na Nederland is opgehef ná ʼn aankondiging deur die Nederlandse regering.
Wes-Kaapse skoolplasings duur voort, sê minister
Daar is egter sommige ouers wat nog nie ʼn aanbod van enige van die skole ontvang het waar hulle aansoek gedoen het nie en sommige is besorg dat hulle nie ʼn plek sal kry vir hulle kind nie.
Man vas wat glo motorhandelaar bedrieg
Die man het glo met vervalste dokumente aansoek gedoen by ʼn Mercedes-Benz-handelaar.
Video: Pa trek soos botspop aan vir dogter se eerste rit
“Ek kan nie ophou lag nie.”
Boek: ‘Hou die kruit droog’ – C Johan Bakkes
Bakkes se jongste boek bevat roerende, inspirerende en vreksnaakse Facebook-plasings toe hy gedurende afsondering gereeld vir sy lesers gevra het om hul kruit droog te hou.
Gedig: Snoektyd
“Vanaand eet ons in Roosstraat
Snoekentjies en ywe.” Lees hier ID du Plessis se gedig, “Snoektyd”.
Geweld by Pap-sitting veroordeel
’n Sitting van die Pan-Afrika-Parlement (Pap) het vir die soveelste keer in chaos ontaard.
Wysiging aan vuurwapenwet: E-pos-dilemma maak openbare stem stil
“Die huidige situasie ondermyn die hele proses.”
Patentbeskerming: Vrae oor regering se vermoë
Die regering se vermoë om die verslapping of vrywaring van patentbeskerming vir Covid-19-entstowwe doeltreffend in werking te stel en te bestuur, is Dinsdag bevraagteken.
Buiteland ‘gewaarsku’ oor ANC se planne met art. 25
Saai vra nou ander regerings se steun vir optrede teen die ANC by die Verenigde Nasies.
Gesoute onderwysman tree af
“Sy invloed en bydrae sal nog lank in onderwyskringe gevoel word.”
Video: ʼn Olifant en ʼn tier ontmoet mekaar …
“Kyk wat gebeur aan die einde!” het die persoon op sosiale media geskryf.
Boek: ‘Geraamte in die klas’ (heruitgawe) – Fanie Viljoen
Stephan en sy vriend Cobus is in groot moeilikheid. Hulle het per ongeluk juffrou Beneke in ʼn geraamte verander. Wat gaan hulle doen? ‘Geraamte in die klas’ is geskik vir kinders tussen nege en 12 jaar.
Uitdrukking: Iets voetstoots verkoop
Het jy al ooit die interessante verhaal agter die uitdrukking, “Iets voetstoots verkoop”, gehoor? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
ANC probeer rooi barette ‘paai’ oor onteiening – TLU SA
Die landbouorganisasie sê die ANC probeer stemme werf vir die komende verkiesing.