Stad Kaapstad het ʼn besluit geneem om die jaarlikse byeenkoms waar die Kersfeesliggies aangeskakel word, te kanselleer weens die Covid-19-pandemie.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Twee vermeende dwelmhandelaars vas in Noordwes
Twee mans, onderskeidelik 33 en 34 jaar oud, is in hegtenis geneem toe polisiebeamptes Vrydag op ʼn dwelmlaboratorium in Noordwes toegeslaan het.
Olifantbevolking word só in wildreservaat bestuur
Teen 135 olifante per 29 000 hektaar is Selati-wildreservaat besig om sy voorgestelde dra-kapasiteit, soos deur die ekoloë voorgestel, te nader.
Motoris skiet verkeersbeampte in Alberton
ʼn 30-jarige beampte van die Gautengse verkeerspolisie sterk in die hospitaal aan ná ʼn motoris hom twee keer geskiet het.
Sewejariges verdwyn in Khayelitsha
Twee sewejarige seuntjies het Donderdag in Khayelitsha in die Wes-Kaap verdwyn.
Agulhas II op pad om 62 seevaarders van Gougheiland te red
Altesaam 47 Suid-Afrikaners is van die persone wat gered moet word.
R71 miljoen-tender moet ook ondersoek word, eis DA
Die DA eis dat ʼn R71 miljoen-sekuriteitskontrak, wat sowat dertien jaar gelede sonder ‘n tender toegeken is aan ‘n maatskappy wat met ‘n voormalige ANC-kabinetminister verbind word, ondersoek moet word.
Kalifornië-brande: Uil skuil midde-in vlug in helikopter
“Dis vreemd om ʼn uil in ʼn vliegtuig te hê. Dis ongehoord dat hy invlieg terwyl die helikopter midde-in sy vlug is.”
DA publiseer bewyse van US-rektor se aanval op moedertaalonderrig
Die getuienis van die Fourie-ondersoek maak dit duideliker as ooit dat die huidige US-bestuur, onder leiding van prof. Wim de Villiers, op ‘n arrogante en roekelose wyse neersien op moedertaalonderrig.
‘Staat se regrukplan niks meer as ʼn lugkasteel’
“Die ANC-regering is die bestuurder wat ons almal van die krans laat afry het en nou daarop aandring om die ambulans ook te bestuur.”
Kommer oor toename in plaasaanvalle in Addo
Die toenemende getal plaasaanvalle in die Addo-polisiëringsdistrik in die Oos-Kaap is ʼn kwessie wat dringend aangespreek moet word.
Polisiebevelvoerder voor sy huis in Limpopo doodgeskiet
Die stasiebevelvoerder van Groblersdal, kol. Lebyane Jeffrey Seroka (57), is Saterdagoggend voor sy huis in Mmaganagobuswa doodgeskiet.
Vrou sterf, man beseer tydens aanval by hul huis in Kaapstad
ʼn 66-jarige vrou is dood en ʼn 72-jarige man is in ʼn kritieke toestand toe aanvallers Saterdagoggend vroeg op hul huis in Marina da Gama in Muizenberg in Kaapstad toegeslaan het.
Twee kritiek beseer toe boot, jetski bots
ʼn 41-jarige vrou en ʼn 44-jarige man het Saterdag kritieke beserings opgedoen tydens ʼn botsing tussen ʼn jetski en ʼn boot by die Vaal Marina in Midvaal, Gauteng.
Een dood, vier vermis ná boot omslaan
Vyf mans in hul 30’s het Saterdagmiddag vermoedelik verdrink ná hul boot op die Vaalrivier naby Spider Valley Road omgeslaan het.
Twee vas oor Pofadder-man se moord
Twee persone is in hegtenis geneem in verband met die moord op Leon Brits, eienaar van die gewilde Pofadder-hotel in die Noord-Kaap.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Valke sloop onwettige goud-smeltery
Vier persone het Vrydag in die landdroshof in Barberton in Mpumalanga verskyn in verband met onwettige mynboubedrywighede en die onwettige besit van goudverwerkingsmateriaal.
Man vas oor moord op vyf persone
ʼn 26-jarige man van Joe Slovo Park in die Wes-Kaap is Vrydagmiddag in hegtenis geneem as deel van ʼn ondersoek oor die moord op vyf persone, insluitend twee vroue.
Marikana: NVG wil SAUK dagvaar oor beeldmateriaal
Die SAUK kan gedagvaar word vir beeldmateriaal van gebeure op 13 Augustus 2012 tydens ʼn staking deur Lonmin-mynwerkers.