“Begin mens by geboorte of moet jy verder agteruitloop vir die oorsprong van jou storie?”
Gedig: Die swart kombuis
“Die swart kombuis het balke, die mure is berook; in ʼn groot gekraakte erdebeker woon dags die nagskof-spook…”
Gedig: My oupa Frank
“In die huis van my ouers staan ʼn skildery van my oupa van ʼn ou plaashuis, daardie huis wat hy moes afteken, sy pa se naam ontwille…”
Gedig: Uit: Verliese
“Ek klim die trappe op na my kamer, Afwesigheid klim ook saam; En as ek my stoel nadertrek aan die tafel sit Afwesigheid ook aan…”
Gedig: Uit: Noag se ark
“Daar’s nog goed met wreder name: Kwaggas uit die Kraggakame, Piering-pinang-rottang-blatjang-oerangoetangs, Middellandse-see-se-ruben-simeon-leviatangs…”
Gedig: Ons weet net van duiwe
“ons weet net van duiwe wanneer hulle gekoer glashelder in die stilte klink…”
Gedig: Wete
Dit is nie die liggaam nie, nee – want liefde is meer as lyf…
Gedig: Synde moeder
“Sy spoel haar skottelgoed skitterblink af en in die skemerlig blom krismisrose deur die venster…”
Gedig: Digteres as huisvrou
“Altyd ʼn besem iewers teen ʼn muur, maaltye nooit op die gepaste uur. Agendalose dae waardeur sy leeg, hardnekkig en skaars doelbewus beweeg…”
Gedig: Om voete gee
“Gee ʼn mens om met jou voete as jou hart daarin sit en jou moed in uitgetrapte skoene?”
Gedig: Maaltyd
“Ou moeder met haar hoepelrokkie en stywe kappie, staan hande gevou in die vorm van ʼn koperklokkie…”
Gedig: Laatnagvure: XV
“Na die liefde se sloping bly dié probleem: hoe om weer op die kaal erf te bou…”
Gedig: Haelwit gestapelde wolke
“Die haelwit gestapelde wolke, paleis deur die winde gebou!”
Gedig: Repos ailleurs (Die rus is elders)
“In die eensame veld staan ’n tentjie klein, en daarnaas in die skeemring skuif die ligtende trein…”
Gedig: Voorsorg
“Om ongehinderd onder eie dak te skuil kan jy ʼn voorraamleuse plak soos: ons verkoop of koop nie aan die deur, het niks om op te knap, is reeds bekeer…”
Gedig: Uit: Buitenskaap
“Alles wat buite my ooglede gebeur, gebeur ook in hulle blitsende omheining…”
Gedig: Die dans van die reën
“O die dans van ons Suster! Eers oor die bergtop loer sy skelm en haar oge is skaam; en sy lag saggies.”
Gedig: Ek sal
“Ek sal vir jou ʼn appel pluk; twee vere en ʼn roos…”
Gedig: Die goue sleuteltjie
” As ek ʼn goue sleuteltjie in die hande kry, dan sluit ek al die koutjies oop en laat die voëltjies vry …”
Boek: Grondwater
Dit is ʼn bundel wat spreek van die spreker se terugblik op ʼn leeftyd.