“Wat is die slaap ʼn wondersoete ding!”
Gedig: Sê nou
“Sê-nou is ‘n lekker sê: Alles wat ‘n mens wil hê, alles wat jou hart begeer, kry jy daarmee en nog meer.”
Gedig: As die wêreld einde se kant toe staan
“en winterreën Bloemfontein beset luister ek, terwyl die gedoofde dag teen my ooglede terugspeel …”
Jong digter druk stempel af in Afrikaanse digwêreld
“Digters moet na mekaar begin luister. Jong digters moet met ’n wyer lens na die samelewing begin kyk deur digkuns buite hulle eie kultuur- of taalgroep te bestudeer. Ons moet buite ons eie klein boksies dink. Ons as digters kan by mekaar begin leer.”
Gedig: Verse
“… tot aan die einde van alle vrees waar ons ons boerse liefdes benoem: Pa, sy verskalwers en ek, my verse”
Gedig: Here be dragons
Hier is inderdaad drake – hier in ons huise en tuine …
Gedig: Klipkinners innie Biedouw
Ons kan oopbek verwonder aan die mooiste blomme daar onder, wat die aarde bedek het “toe God se saaisak hier geil gelek het”.
Gedig: In sonde ontvang
“… in liefde, ekstaties, Karoolangs met die eerste reëns, oor platklip, noorsdoring, katstert en kambro”
Gedig: Naglied
“jy moet soetjies na my kom met jou bewende hande …”
Gedig: Groen seisoen
“die liefde bot vanjaar bont bloesies op die plein…”
Gedig: Briefies
“Haai! dé – Rosie! Die brief stuur Piet vir jou!”
Digters stroom weer na gewilde gedigtefees
Vanjaar is die fees nóg groter met sowat 150 digters wat hul woordkuns in dié lieflike Wes-Kaapse dorpie met sy intieme, gesellige fees-atmosfeer gaan deel.
Gedig: Die eerste nag
Wat sal ‘n ma vir haar baba bid? Elisabeth Eybers se treffende gedig, “Die eerste nag”.
Gedig: Ouma Baai maak heuningbier
George Weideman se gedig, “Ouma Baai maak heuningbier”
Winterskool-wenner (gedig): Kinderprente
Die finale weergawe van ons ATKV-Winterskool-wenner se gedig, “Kinderprente”
Gedig: Winter
“Winter” uit NP van Wyk Louw se “Vier gebede by jaargetye in die Boland”
Gedig: Woord en sin
“Al wat myne is is my sinne; in sinne is alle woorde mýne …”
Gedig: Die skildery
“Die lig brand helder in my ateljee en helderder is ek vanaand geklee…” Ingrid Jonker se gedig, “Die skildery”
Gedig: geel walvis
“My pa het net eendag beslyt ôs moet begin goed doen asse family…” Nathan Trantraal se “geel walvis” – in Kaaps.
Dryfkrag agter grootste digkompetisie stel self debuutbundel bekend
Christo van der Westhuizen, een van die meesterbreine agter dié gewilde kompetisie, het onlangs ook sy eie digbundel ‘Chrisalis’ die lig laat sien.