ʼn Vraag wat natuurlik dikwels onder veral gelowige Afrikaners ontstaan, is hoe ons onsself ten opsigte van hierdie konflik moet posisioneer.
#JongStemme: Waag om te lei
Die tyd wat leiers opoffer om mense positief te beïnvloed, is meer werd as al die geld in die wêreld.
Daar’s ʼn nuwe regering op die dorp
Daar bestaan gevolglik ʼn noodsaak vir ʼn vierde regeringsfeer wat plaaslike en kultuurgemeenskappe in staat stel om hul eie kundigheid, dryfkrag en begrip van hulle eie gemeenskap se behoeftes tot voordeel van hul gemeenskap aan te wend.
Die boere kom in opstand
Die nuwe vlaag betogings is spesifiek gerig teen ʼn maatreël van die regering om die subsidies op trekkerdiesel af te skaf ten einde hulle begroting te laat klop.
Periferale joernalistiek ontwrig tradisionele media
Die tradisionele nuusmedia se reikwydte het derhalwe geval, omdat mense nie meer al die nuus kry wat hulle soek nie of bloot nie die nuusmedia vertrou nie.
Redakteursbrief: Ek wou nog…
“Vandag weet ek: In haar laaste ure was dit waarskynlik nie haar ‘ek wou nog’-lysie wat in haar gedagtes was nie, maar haar ‘ek het’-lysie.”
Die verhaal van Afrikaners se verlede
Die oomblik wat Afrikaners die ANC se kriminalisering van hulle verlede as die enigste waarheid aanvaar, sal hulle ook die ewige “straf” vir hul voorouers se sondes op hulle en hul kinders as regmatig aanvaar en verduur.
Onsekerheid, konflik en magstryde in 2024
Elke nuwe jaar is ryp aan geleenthede en risiko’s. 2024 is geen uitsondering nie.
Wanneer nasionalisme desentralisering aanwakker
Gedurende die vroeë 1990’s, terwyl die wêreld van die ou Sowjetblok vinnig uitmekaar geval het, het die ekonoom en historikus Murray Rothbard dit alles gesien vir wat dit was: ʼn neiging van massa-desentralisasie en afstigting wat voor die wêreld se oë ontvou.
Suid-Afrika gaan nuwe militêre mag in die DRK lei
Die SANW staar ʼn magdom uitdagings in die gesig. In plaas daarvan om magte vry te laat deur een operasie te sluit, word verwag dat die mag ʼn toenemende aantal take en ontplooiings op dieselfde tyd sal hanteer.
Suid-Afrika se volksmoordsaak teen Israel
Die voorlopige maatreëls wat deur Suid-Afrika versoek word, sluit in dat Israel militêre aktiwiteite in Gaza moet opskort, ophou om Palestyne dood te maak en gedwonge verplasing en ontneming van toegang tot voldoende voedsel, water, brandstof, skuiling en sanitasie te voorkom.
Geopolitiek bly belangrik
In talle lande van die Weste, met sy waardegedrewe buitelandse politiek en die fokus op opheffing en gelykheid, geld geopolitiek as ʼn bose oorblyfsel van die verlede.
Die ‘stoïsynse vasberadenheid’ wat ons nou nodig het
Laat ons in die komende jaar soveel begeester word deur die groot dinge waarna ons streef en ons planne om dit te bereik dat ons nooit stagneer en toelaat dat wat ook al gebeur, ons verlam nie.
Tien redes vir hoop in 2024
Natuurlik wag daar nog baie uitdagings in 2024, maar daar is genoeg redes vir hoop dat Suid-Afrikaners die nuwe jaar met geloof, hoop en waagmoed kan aanpak. “Kom ons onthou maar dat probleme nie opgelos word deur daaroor te praat nie, maar deur iets daaraan te doen,” skryf Flip Buys.
2023 was ʼn verskriklike jaar vir Christene
Vir Christene was 2023 nog ʼn verskriklike jaar wat vervolging en onderdrukking betref. Met die talle oorloë wat die nuus oorheers, word die situasie van Christene dikwels op die agtergrond geskuif, al is dit die grootste godsdiens wêreldwyd en die een wat die meeste vervolg word.
Groot vraagtekens hang oor nuwe politieke rolspelers
Indien hierdie rolspelers ernstig is oor politieke verandering en groei, sal hulle meer as idealisme en veglus moet bied.
Goeie en slegte verwikkelinge
Die suur is die skokkende storie oor onwettige stakers, oënskynlik van die militante Amcu-vakbond, wat honderde werkers as gyselaar gehou het vir sowat vyf dae diep in die Gold One-myn by Springs aan die Oos-Rand.
2023: Internasionale laagtepunte en hoogtepunte
In 2023 het ons steeds die tekens van ʼn vinnig veranderende wêreld waargeneem. Daarby was 2023 ’n moeilike jaar op die wêreldtoneel.
Vryheid word gebou, nie geëis nie
In die onderhandelinge wat tot die huidige Suid-Afrikaanse Grondwet aanleiding gegee het, was selfbeskikking ʼn netelige kwessie. Nie net selfbeskikking nie, maar die basiese idee van minderheidsregte was vir die ANC ʼn doring in die vlees.
Tyd vir ʼn roomsnor
Ons moet ons definitief uitspreek teen die kommersialisering en sekularisering van Kersfees, maar laat ons ons ook uitspreek teen diegene wat oorvloed en vrygewigheid wil inperk.