Dis nie water vir ʼn fisieke nie, maar vir ʼn geestelike dors.
Gedagte vir die dag: Verdwaal in die lewe se supermark
As julle heelhartig na My soek, sal julle My vind (Jeremia 29:13)
ToekomsVenster: Waaroor kla jy?
Glimlag en weet God het jou lief.
Gedagte vir die dag: Vrede in die stad
Dra ook julle deel by vir vrede in Babel waarheen Ek julle in ballingskap laat gaan het. Bid tot die Here sodat dit goed sal gaan met die stad waarin julle bly. As dit met Babel goed gaan, sal dit ook met julle goed gaan (Jeremia 29:7)
ToekomsVenster: ’n Wedstryd vir Jesus
Is dit dalk hoe die skare geloofsgetuies waarvan Hebreërs 12 praat die wedstryd wat tans op aarde uitspeel, aanskou?
Gedagte vir die dag: Breek die deur af
“Goed dan,” sê Jonatan. “Ons sal oorgaan sodat hulle ons kan sien. As hulle vir ons sê: ‘Bly waar julle is, of ons sal julle doodmaak,’ moet ons hier bly en nie na hulle toe gaan nie. Maar as hulle sê: ‘Kom op hierheen,’ dan gaan ons op na hulle toe. Dit sal die teken wees dat die Here hulle aan ons oorgegee het” (1 Sameul 14:8-10)
ToekomsVenster: Frustrasie
Het God dalk ʼn plan daarmee? Bewaar Hy my van iets? Weet Hy beter? Kan ek Hom vertrou?
Gedagte vir die dag: Jy weet net nie
Hoe ongelooflik wonderlik is God nie – hoe ontsaglik ryk en wys en vol kennis is Hy nie! Sy beslissings gaan ons begrip te bowe; sy manier van doen kan ons nie deurvors nie (Romeine 11:33)
Die gebed van ‘God se smokkelaar’ …
Wanneer is die laaste keer wat jy gebid het vir die onmoontlike? En was jou hart in lyn met God se wil of jou eie wil en begeertes? Soveel keer wil ons hê dat dinge in ons lewens, in ons land of in die lewens van ons geliefdes moet gebeur, sonder om te dink of dit deel van God se wil is of nie
Gedagte vir die dag: Nie ingewikkeld nie
As iemand gewillig is om God se wil te doen, sal hy weet of dié onderrig van God afkomstig is en of Ek uit my eie praat (Johannes 7:17)
Gedagte vir die dag: Elke dag genade vir die toekoms
Op u ontferming kan ’n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut (Klaagliedere 3:23)
ToekomsVenster: ’n Druppel op ’n slag
Wees getrou in die kleine, God sal jou beloon.
Gedagte vir die dag: Soek blydskap
Die regverdiges kan vreugde verwag, maar goddeloses het geen hoop nie (Spreuke 10:28)
ToekomsVenster: Hier vind ons vreugde
Die Evangelie wil veel meer bereik as wat ons dit toelaat. Jesus sê kom agter my aan en ek sal julle vissers van mense maak. Waar vind ons Hom?
Gedagte vir die dag: Stap goed weg
Laat dit vir julle ’n saak van eer wees om rustig te lewe, met julle eie sake besig te wees en met julle eie hande te werk. Hierdie riglyne het ons al vroeër aan julle gegee sodat die buitestanders agting vir julle leefstyl sal kry, en julle in geen opsig gebrek sal ly nie (1 Tessalonisense 4:11-12)
ToekomsVenster: Herontdek jou vreugde en vrede
Hunker jy ook na nuwe vreugde en vrede?
Gedagte vir die dag: Trotseer
Julle moet julle vyande liefhê. Doen goed aan dié wat julle haat. Seën dié wat julle vervloek. Bid vir hulle wat julle seermaak (Lukas 6:27-28)
ToekomsVenster: Dis chaos
Dis tyd vir herlewing. Dis tyd dat die kerk na vore tree en sy roeping vervul. Dis tyd dat Christene opdaag waar daar chaos is en orde bring.
Gedagte vir die dag: Waar, ongeag
Alles wat U sê, is betroubaar; u regverdige bepalings is vir altyd (Psalm 119:160)
ToekomsVenster: Die teken sê stop
Waarom jaag ons oor God se stopstrate?