Wie op sy eie insig vertrou, is ’n dwaas. Wie hom deur wysheid laat lei, word bevry. (Spreuke 28: 26)
ToekomsVenster: ’n Rede om bly te wees
Daar is oorvloedige rede om bly te wees. Jesus het opgestaan.
Gedagte vir die dag: Kom
Die Here sal by julle bly so lank as wat julle by Hom bly; wanneer julle na Hom vra, sal Hy Hom deur julle laat vind. (2 Kronieke 15:2)
ToekomsVenster: Jesus se groot opdrag
Hierdie woorde van Jesus word die “groot opdrag” genoem. Ons vind dit in verskillende vorme in al die Evangelies maar die saak staan vas, ons word geroep en uitgestuur. Hoe maak jy met die groot opdrag?
Gedagte vir die dag: Was my
Was my skoon van my skuld. Reinig my van my sonde. Want ek ken my oortredings en my sonde is gedurig voor my. Teen U, U alleen, het ek gesondig; ek het gedoen wat vir U verkeerd is. Daarom is u uitspraak reg en u oordeel regverdig. (Psalm 51:4-6)
ToekomsVenster: Jesus verskyn na sy opstanding
Daarmee het Jesus alle vooroordele en opskortinge wat deur die eeue vir vroue gegeld het, opgeskort.
Gedagte vir die dag: Verstaan verlies
Al is ons uiterlike mens besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. (2 Korintiërs 4: 16)
ToekomsVenster: Jesus het opgestaan
Die hoop het nie getaan met die sterwe van Jesus nie.
Gedagte vir die dag: God se wonders
Ek sal vertel van al u wonderlike dade. (Psalm 9:2)
ToekomsVenster: Jesus word begrawe
God is soewerein en Hy kan steeds die hardste hart verower.
Gedagte vir die dag: Wysheid ’n prioriteit
God gee wysheid, kennis en blydskap vir die mens wat Hom vreugde bring. (Prediker 2:26)
Gedagte vir die dag: Die gulde geleentheid
Jy sal ’n stem hoor sê: “Hier is die regte pad. Draai om en loop hierlangs.” (Jesaja 30:21)
Gedagte vir die dag: Die lasdraer
God se doel met die nasies was om Hom te soek, al sou hulle ook moes rondtas om Hom te vind. Nie dat Hy ver van enigeen van ons af is nie. (Handelinge 17:27)
ToekomsVenster: Jesus sterwe
Genade onbeskryflik groot het U aan my bewys.
Gedagte vir die dag: Verteenwoordigers
Lig sal op jou pad skyn. (Job 22:28, Die Boodskap)
ToekomsVenster: Jesus word gekruisig
Hy bly in beheer. Hy is nie ʼn slagoffer nie. Hy kies om te betaal sodat ander gered kan word.
Ons hemelse troos oor ons Koning
Ja, Christus is nie vir ewig in die hemel nie. Hy kom terug. Dit is ons hemelse troos. Dit is ons hemelse kos elke dag van ons lewe. Christus leef. Hy regeer. Hy heers. Hy tree vir ons in by die Vader.
Gedagte vir die dag: Dag ná dag dra Hy ons
Geloofd sy die Here! Dag ná dag dra Hy ons; God is ons heil! Sela. (Psalm 68:20, Bybel In Afrikaans 1933/1953)
ToekomsVenster: Die soldate bespot Jesus
Presies watter misdaad het Hy begaan dat van Hom ʼn voorbeeld gemaak moet word?
Gedagte vir die dag: Duisende engele
Die skitterende strydwaens van God was duisende, duisende der duisende, toe die Here van Sinai af die heiligdom betree het. (Psalm 68:18)