Die vermeende bedrieërs het glo die permanente aanstelling van die twee algemene assistente moontlik gemaak en toe daarop aangedring dat die twee aansienlike bedrae geld in die onderwyser se rekening inbetaal.
Die wêreld in foto’s – 12 Oktober 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Oudpolisieman tronk toe ná hy amptelike wapen aan bendelid gee
Hy het sy amptelike polisievuurwapen en patrone aan ʼn bekende bendelid in die stad se noordelike dele oorhandig. Die wapen is tydens die pleeg van ʼn moord gebruik.
Dis ʼn lang sit op wêreld se rekordvlug
Dis soos om 06:00 op te staan en wakker te bly tot middernag, plus nog ʼn halfuur vir goeie geluk – alles in die beperkte ruimte van ʼn vliegtuig.
Polisie trek groep vermeende transitorowers vas
Die polisie het beslag gelê op ses vuurwapens en vier luukse voertuie.
Foto’s: Prinses Eugenie trou
Prinses Eugenie, kleindogter van koningin Elizabeth, is Vrydag in die eg verbind met Jack Brooksbank.
Stormweer oor dele van SA verwag
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens verwag vandag en môre uiterste weertoestande oor die sentrale en oostelike dele van die land.
Pik onthou as liefdevolle pa, oupa
“Ek is trots op die bydrae wat hy gelewer het tot die demokrasie in Suid-Afrika; die enigste ander opsie was ʼn burgeroorlog,” het Roelof Botha,…
1 dood, 2 vas ná skietery met polisie
Een verdagte is dood en twee gewond en in hegtenis geneem tydens ʼn skietery met die polisie in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal.
Tekenprent: Floyd en die VBS-verslag
In die verslag word beweer Brian Shivambu het R10 miljoen deur sy maatskappy na die EFF-adjunkpresident Floyd Shivambu se rekening herlei.
Pa vas ná seun (14) wapen skool toe neem
“Die seun het die wapen uit sy eie aan die juffrou oorhandig.”
Stella-koshuismoorde: Xander vir waarneming verwys
Xander Bylsma, die 19-jarige man wat aangekla word van die moord op die vriendinne Sharnelle Hough (17) en Marna Engelbrecht (16) in hul koshuis op Stella, Noordwes, het Vrydag weer in die hof verskyn.
Strop trek nouer om Cross-aanvallers se nek
Nog twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die plaasaanval op Peter-Murray (48) en Megan Cross (31) in die Matjiesfontein-omgewing in Limpopo op 25 September.
Niemand neutraal oor flambojante Pik
“Pik was in die oor sy uitlating oor ’n swart president en dit verklaar ook hoekom hy nooit staatspresident geword het nie.”
Huldigings stroom in vir Pik Botha
Huldigings reg oor die politieke spektrum stroom in vir die politikus Pik Botha wat vanoggend in die ouderdom van 86 jaar in Pretoria oorlede is.
Vertroue in polisie, howe neem drasties af
“Volgens die verslag meld meer as die helfte van Suid-Afrikaners nie inbrake by die polisie aan nie omdat hulle nie glo die polisie kan iets daaraan doen nie.”
Seun (7) sterf op pad skool toe
“Toe paramedici by die toneel opdaag het die seun ʼn hartstilstand beleef.”
Chaos duur voort in Ventersdorp
“Dit is régtig nie veilig vir motoriste om hier te reis nie. Die dorp binne is stil, maar die inwoners hou die winkels dop. As een oopmaak dan slaan hulle toe en dreig veral die werkers.”
Minister ontken klopjag by sy huis
“Dit moet benadruk word dat die polisie nog nooit my of enige van my familielede met enige oortreding verbind het nie.”
Pik Botha oorlede
Oudmin. Pik Botha is Vrydagoggend in die ouderdom van 86 oorlede.