“Ons is gister deur ʼn polisieoffisier [gekaap. Dit het op die R23 by Balfour gebeur, en dié polisiebeampte werk in Balfour se polisiekantoor.”
Kaapstad-metro die top-keuse in SA vir sakelui
Die Wêreldbank het 189 metro’s in ander ekonomieë insluitend Suid-Afrika se nege metro-munisipaliteite geassesseer.
Omroeper afgedank ná uitlating oor Malema
Die radio-aanbieder het intussen gesê hy is jammer indien hy enigiemand beledig het, maar dat hy staan by sy uitlating.
‘K-woord-man’ sielkundig geëvalueer
Nair se broer Krishnan het Maandag tydens die staat se aansoek om Nair vir psigiatriese evaluering te stuur, getuig sy broer het psigiatriese behandeling ontvang terwyl hy tronkstraf uitgedien het.
Die wêreld in foto’s – 2 Oktober 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Indonesië-aardbewing: Dodetal styg steeds
Inwoners is al vir die vyfde dag sonder basiese behoeftes soos kos en skoon drinkwater, terwyl die dodetal intussen die 1 000-kerf verbygesteek het.
Honderde partye by OVK geregistreer
Nie minder nie as 563 politieke partye is tans amptelik in Suid-Afrika geregistreer en het dus die reg om aan verkiesings deel te neem.
‘Minister minag MRK se regstelaksie-uitspraak’
“Dit is juis grootliks [weens] die vernietigende effek van regstellende aksie dat kritieke kennis en ervaring in die openbare sektor verdwyn het.”
Kaap begroot R2 miljard vir huise
“Ek sal tot my laaste dag in die amp werk om ʼn inklusiewer Kaapstad te bou wat geleenthede aan alle inwoners bied.”
Vlieënier maak goeie vordering ná heli-ongeluk
Danksy die vordering wat die afgelope twee weke gemaak is, bly Cilliers en sy gesin positief.
Vrou sterf toe rowers op geldwa toeslaan
Die rowers het vanuit ʼn bakkie op die transitovoertuig geskiet en dit só tot stilstand gedwing.
Sanger, mede-kerkmanne sterf in botsing
“Julle het God sonder ophou aanbid en die wêreld platgereis met die doel om Jesus te verkondig.”
Soldaat val na sy dood tydens militêre demonstrasie
“ʼn Amptelike ondersoek is van stapel gestuur om die verloop van gebeure wat gelei het tot die noodlottige ongeluk te bepaal.”
Valke-beamptes geskors ná inhegtenisneming
Genl. Godfrey Lebeya, hoof van die Valke, sê owerhede kan nie net toekyk hoe ʼn paar korrupte individue die naam van die Valke ruïneer nie.
Nuuskommentaar: Populisme en regse ekstremisme
Wie is die mees skuldige party om te sorg dat dit juis die regses is wat die meeste geskets word as die aanstigter van regse idees wat met die slegte verbind word? Die “linkses” of die “regses”?
‘Dros-verkragting’: Beskuldigde in hof
Die 20-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn sewejarige meisie glo in die toilet van ʼn Dros-restaurant in Silverton verkrag het, het Dinsdag weer in die Pretoria-landdroshof verskyn.
Bendeoorlog wortel van kwaad in Westbury
“Die mense wat agter die dwelmhandel sit, is in noue samewerking met die polisie.Ds ooglopend.”
Familie ‘bid elke dag’ vir baba wat met olie brand
Die spiere van Jaydené se een armpie groei stadiger as die ander een, juis weens die skade wat opgedoen is met die erge brand.
Lotto-wenner kies ‘eenvoudige lewe’ ondanks nuwe rykdom
“Ek verkeer steeds heeltemal in ongeloof aangesien ek nog nooit enigiets in die lotery gewen het nie en my eerste wengeld ooit is sommer die gesogte boerpot!”
Tienerseun vermis aan KZN-kus
Teen sononder, nouliks ʼn uur nadat die soektog begin het, moes dit weens swak lig afgelas word. Vroeg vanoggend het reddingsbeamptes weer begin soek.