Een verdagte is dood en twee gewond en in hegtenis geneem tydens ʼn skietery met die polisie in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal.
Tekenprent: Floyd en die VBS-verslag
In die verslag word beweer Brian Shivambu het R10 miljoen deur sy maatskappy na die EFF-adjunkpresident Floyd Shivambu se rekening herlei.
Pa vas ná seun (14) wapen skool toe neem
“Die seun het die wapen uit sy eie aan die juffrou oorhandig.”
Stella-koshuismoorde: Xander vir waarneming verwys
Xander Bylsma, die 19-jarige man wat aangekla word van die moord op die vriendinne Sharnelle Hough (17) en Marna Engelbrecht (16) in hul koshuis op Stella, Noordwes, het Vrydag weer in die hof verskyn.
Strop trek nouer om Cross-aanvallers se nek
Nog twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die plaasaanval op Peter-Murray (48) en Megan Cross (31) in die Matjiesfontein-omgewing in Limpopo op 25 September.
Niemand neutraal oor flambojante Pik
“Pik was in die oor sy uitlating oor ’n swart president en dit verklaar ook hoekom hy nooit staatspresident geword het nie.”
Huldigings stroom in vir Pik Botha
Huldigings reg oor die politieke spektrum stroom in vir die politikus Pik Botha wat vanoggend in die ouderdom van 86 jaar in Pretoria oorlede is.
Vertroue in polisie, howe neem drasties af
“Volgens die verslag meld meer as die helfte van Suid-Afrikaners nie inbrake by die polisie aan nie omdat hulle nie glo die polisie kan iets daaraan doen nie.”
Seun (7) sterf op pad skool toe
“Toe paramedici by die toneel opdaag het die seun ʼn hartstilstand beleef.”
Chaos duur voort in Ventersdorp
“Dit is régtig nie veilig vir motoriste om hier te reis nie. Die dorp binne is stil, maar die inwoners hou die winkels dop. As een oopmaak dan slaan hulle toe en dreig veral die werkers.”
Minister ontken klopjag by sy huis
“Dit moet benadruk word dat die polisie nog nooit my of enige van my familielede met enige oortreding verbind het nie.”
Pik Botha oorlede
Oudmin. Pik Botha is Vrydagoggend in die ouderdom van 86 oorlede.
Herstelwerk sal maande duur ná ongeluk by Eskom-kragstasie
“Die verlies van eenheid 5 sal ʼn negatiewe impak op die kragnetwerk hê gegewe dat Lethabo-kragstasie een van die koste-effektiefste opwekkers is.”
Solidariteit hof toe oor verpleegster se plasing
“Ons sit hier met ʼn geval waar ʼn jong persoon alles in haar vermoë doen om ʼn waardevolle bydrae tot die samelewing te maak, net om deur die departement van gesondheid gekniehalter te word.”
Sisulu: ‘SA gereed om Zim te help’
“Ons wens die mense van Zimbabwe net die beste toe. Dit is ʼn land wat ons as ʼn vriend ag en ons wil graag stabiliteit daar hê.”
Vier vas vir moord ná tuinrusie
Sy vrou het tussenbeide getree in die rusie wat oor die tuin ontstaan het. Sy is ernstig aangerand met ʼn houtpaal.
EFF-hoë se broer ontken ‘skenking’ van R16 miljoen
In die verslag word beweer Brian Shivambu het R10 miljoen deur sy maatskappy na Floyd Shivambu se rekening herlei.
DKD slaggereed vir tronkmatriek
Die departement werk nou saam met die departement van basiese onderwys en ander vennote om ekstra klasse aan te bied en bykomende hulpbronmateriaal beskikbaar te stel om die gewone lesse aan te vul.
Jong Kapenaar se ‘moordenaar’ vas
“Hoeveel ouers en broers en susters sal nog moet treur voor ons as ʼn nasie beslissend optree om bendebedrywighede, dwelmmisbruik en geweld hok te slaan?”
Adresse kortwiek OVK
Dit het geblyk ‘n onoorkomelike struikelblok vir die kommissie te wees en hulle het die hof nou om uitstel gevra. Die hof het nog nie uitspraak gelewer nie.