ʼn Dossier word saamgestel na aanleiding van inligting wat een van die skrywers van ‘Die seuns van Bird Island’-boek ná die publikasie van dié omstrede boek ontvang het.
Die wêreld in foto’s – 21 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Vrede-suiwelprojek: Beskuldigdes terug in hof
Landdros Collin Nenkosi het beveel dat die staat sy ondersoek na die saak moet afhandel en die beskuldigdes teen einde November van die finale dossier moet voorsien.
‘Ons gaan nêrens heen nie,’ sê grondbesetters
Plakkate buite die hof het onder meer gelui “land or die” en “land is not for white people”.
Seun (13) neem glo eie lewe
ʼn 13-jarige seun het glo Dinsdagoggend sy eie lewe geneem by sy ouerhuis in Stellenbosch.
NGV ‘nie ontwerp om te werk nie’
“My bekommernis is dat teen die tyd wanneer Suid-Afrika tot dieselfde gevolgtrekking kom, sal ons private gesondheidsorg onherstelbaar verwoes wees.”
Grondbesetting: Man verlaat plaas ‘uit vrees vir sy lewe’
Pieter Boshoff (70), die man wat Sondagoggend deur sowat 70 grondbesetters op sy plaas in Burgersfort in Limpopo ingewag is, het sedertdien sy eiendom ontruim.
Afrigter beken skuld op seksklagte
Collan Rex, ʼn voormalige waterpolo-afrigter van die Parktown Boys’ High School in Johannesburg, het Dinsdag in die Palm Ridge-hooggeregshof skuld beken op 144 seksuele aanklagte teen hom.
Berigte oor onteiening van wildplaas saai ‘onnodig kommer’
Daar is die afgelope naweek berig die regering het plase “eensydig begin onteien” waar onderhandelings oor die koopprys vasgeval het.
Langer skooldag weens geskiedenis as verpligte vak
Die taakspan het vanoggend die parlementêre portefeuljekomitee oor basiese onderwys ingelig oor hul vordering met die daarstel van geskiedenis as verpligte vak.
Anika Smit: Hof hoor oor merk aan pa se gesig
Nieuwenhuys het ʼn foto aan die hof getoon waar Anika se pa by ʼn kruis sit met ʼn duidelike merk onder sy regteroogbank. Nieuwenhuys wou weet of Beukes dié merk ná Anika se moord opgemerk het en of sy weet waar en wanneer die foto geneem is.
Prasa-raad van korrupsie aangekla
Nou het ʼn gelekte verslag oor die stand van Prasa uit die kantoor van die ouditeur-generaal die sluier oor die waarskynlike rede vir die stilswye gelig.
Wittes by Sasol stem oor staking
“Lede is nie bang om hul wettige reg uit te oefen om sodoende te wys dat hulle wel waardig is nie.”
Terugslag vir jong anemielyer en gesin
“Die skenkers weet nie dat die ontvanger ʼn negejarige seuntjie is nie, hulle weet net dat dit ʼn Suid-Afrikaanse persoon is.”
Toernooi gaan voort ná vandalisering van gholfbaan
Inwoners, gholfspelers, personeel en ʼn groot aantal ander mense het almal hand bygesit.
Parlement dagvaar Steinhoff se Ben La Grange
Die DA meen dit skep die indruk dat La Grange koue voete gekry het en sy bes probeer om ʼn polsing oor sy rol in “moontlik die grootste korporatiewe skandaal in die geskiedenis van Suid-Afrika” te vermy.
Anika Smit: Vriendin op WhatsApp aangevat oor getuienis
“As ʼn getuie wat getuig dreigemente ontvang oor haar waarneming van gebeure, kom dit nie net op intimidasie neer nie, die hof kan selfs so ver gaan om dit te beskou as ʼn poging tot regsverydeling.”
Transnet toon wins ondanks miljarde se onreëlmatige besteding
Transnet kon in teenstelling met ander staatsondernemings met ʼn wins spog.
Novella-familie: ‘Dit was ʼn ongelooflike tragedie’
“Dit was aaklig vir ons. Al die leuens in die media; ons familie is in die openbaar geminag. Ons kan met Gaby se familie se pyn identifiseer, ons het ook gely.”
Publiek help gevangene vang wat by hof wou ontsnap
‘n Beampte is ook tydens die voorval beseer.