Betogers het ʼn boer van die omgewing daarvan beskuldig dat hy nie respek het nie aangesien hy ʼn begraafplaas op sy plaas wat deur die gemeenskap gebruik is, gesloop het.
Wenner van PowerBall-boerpot kom na vore
Die wenner van die grootste PowerBall-boerpot tot dusver het na vore gekom om sy geld op te eis.
Kampsbaai-moord: Moordenaar se suster getuig
Hy was “altyd vol energie, altyd gelukkig en het altyd geglimlag”. Volgens haar het alles egter in 1989 verander.
Betoger doodgeskiet tydens gewelddadige protesaksie
“Die groep het verder ʼn vragmotor gekaap en die inhoud daarvan geplunder terwyl hulle die vragmotor gebruik het om die pad te versper.”
Swak rapport vir meeste provinsies
Die parlement het die voorlopige rapport van die finansiële toestand van die nege provinsies saamgestel en met die uitsondering van die Wes-Kaap (wat baie goed lyk) is sake absoluut beroerd.
11 in hof ná erwe op boer se plaas uitgemeet word
Volgens die polisie is daar nou nagenoeg 100 gemeenskapslede wat na die hof opruk ter ondersteuning van die 11 wat in hegtenis geneem is.
‘Absoluut belaglik’ dat moordverhoor wéér uitgestel is
“Dis absoluut belaglik en ʼn sirkus.”
Transitorowers buit geld, wapens in minder as ʼn minuut
Volgens ʼn ooggetuie het die hele voorval minder as ʼn minuut geduur.
‘Ons sal eiendomsreg tot in hoogste hof beskerm’
Dit kom ná die verklaring van die ANC dat 139 plase vir onteiening sonder vergoeding geteiken gaan word.
Klagte teruggetrek ná vroue-optog: ‘Polisie moet jammer sê’
Derduisende vroue het in al nege provinsies in Suid-Afrika en buite die landsgrense in Lesotho en Namibië opgeruk om deel te neem aan optogte teen geslagsgebaseerde geweld teen vroue en kinders.
Kampsbaai-moord: Vonnisverrigtinge begin
Hy is in Junie in die Wes-Kaapse hooggeregshof skuldig bevind aan die wrede moord op sy vriendin.
Opposisie wil Zim-verkiesingsuitslae laat omkeer
“Ons weet dat pres. Chamisa gewen het. Ons wil slegs die uitslae wat aangekondig is, betwis sodat die mense van Zimbabwe die president kan kry waarvoor hulle gestem het.”
Vermeende verkragter geskors ná student sterf
Maseko het Vrydag op haar Instagram-profiel ʼn swart agtergrond met twee datums daarop geplaas. Die eerste is haar geboortedatum, 24 Julie 1995. Die tweede, haar sterfdatum.
Drie mense verskeur toe honde oor heining spring
Die vrou se eie hond is ook tydens die aanval deur die ander twee honde doodgebyt.
‘Profeet’ wat glo minderjarige verkrag vasgetrek
“Sy het die versoek van die hand gewys, maar hy het haar glo verkrag en haar gedwing om swart klere wat hy saam met hom in ʼn sak gedra het aan te trek voor hy saam met haar die kerk binnegegaan het.”
Bestuurder wat glo metrobeampte ‘sleep’ in hof
“Hy het glo ʼn vroulike beampte wat aan sy motor vasgeklou het in ʼn poging om hom te stop vir ʼn kort afstand [met sy motor] gesleep.”
Reuse-oorwinning vir voormalige Aurora-werknemers
“Ná agt jaar van swaarkry, is die eerste betalings en die sekwestrasie van die Aurora-direkteure ʼn oorwinning vir geregtigheid vir elke werknemer, maar die pyn en lyding was so groot dat dit ʼn leë oorwinning is.”
Dié is die ‘gevaarlikste’ staatshospitaal in Gauteng
Jack Bloom, die DA se woordvoerder oor gesondheid in Gauteng, het Maandag gesê meer as 20 000 pasiënte het die afgelope twee en ʼn half jaar onder nalatigheid in staatshospitale gely.
Parlement hervat werksaamhede
Die parlement hervat hierdie week op omvattende skaal sy oorsigrol ná ’n lang winterreses waartydens darem heelwat vordering gemaak is met sloerende wetgewing en ’n moontlike grondwetlike wysiging om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak.
Taxi-staking: Busdienste nou onbepaald opgeskort
Dit kom nadat drie busse met klippe bestook is en twee ander aan die brand gesteek is.