Prof. Jonathan Jansen, voormalige rektor en visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat, het ʼn pos by ʼn ander Suid-Afrikaanse universiteit aanvaar.
Premier stel komitee aan ná seksuele klagtes by skole
“Die polisie kry meer beamptes en voertuie om veiligheid by skole op te skerp.”
Man sterf toe vragmotor vlamvat
Een man is dood en twee ander beseer in ʼn gru-botsing tussen ʼn motor en vragmotor Vrydag in die vroeë oggendure op die N4-snelweg.
Nuuskommentaar: Suid-Afrika, die juweel
Adjunkpresident Cyril Ramaposa het in die parlement voorspel dat die land eendag “weer” ’n juweel sal wees.
Mango-staking verby
Die staking deur vlieëniers by Mango wat Maandagoggend begin het, het laat Donderdagaand tot ʼn einde gekom.
‘Terreur-tweeling’ terug in die hof
Die Thulsie-broers is al sedert hul inhegtenisneming in Julie 2016 agter tralies.
Vrou kritiek ná val van balkon
’n Vrou is ernstig beseer toe sy van ʼn balkon in Umhlanga Rocks in KwaZulu-Natal afgeval het.
Dié dorp volgende op die lys vir kragonderbrekings
“Dit tree boonop in werking op 6 Desember, wat in die feesseisoen is,” het Grobbelaar gesê.
Hof sê nee vir hidrobreking
“Die regering se planne om met ʼn skaliegasbedryf by wyse van hidrouliese breking voort te gaan, het ʼn ernstige terugslag ervaar.”
Arbeidshof sê oor 10111-staking
Die arbeidshof het Donderdag uitspraak gelewer in ʼn aansoek van die Suid-Afrikaanse Polisie-unie (Sapu) om die Suid-Afrikaanse Polisiediens te verhoed om tugstappe te doen teen stakende werkers van die 10111-inbelsentrums.
FBI ondersoek glo die Guptas
Skandale met betrekking tot die veelbesproke Guptas duur voort met mediaberigte dat die FBI glo ʼn ondersoek oor die familie se bande in Amerika van stapel gestuur het.
Man sterf ná hy van krans val
ʼn Man, vermoedelik in sy 40’s, is dood nadat hy Woensdagaand by Kloofendal in Roodepoort van ʼn krans afgeval het.
Vyf daag met R900 000 omkoopgeld op
Vyf verdagtes is in Pretoria in hegtenis geneem nadat die Valke ʼn lokval gestel het tydens ʼn ondersoek wat verband hou met die beweerde bedrog van miljoene rande.
Dwelmvonds van R3,1 miljoen by Durban-lughawe
Die dwelms is in ʼn pakkie met maskarabuisies, bestem vir Liberië, versteek.
Ramaphosa ‘sal aanvaar as hy afgedank word’
Ramaphosa is deur LP’s gevra om bewerings dat hy die volgende persoon is wat deur pres. Jacob Zuma afgedank sal word te bevestig of te ontken.
Bylmoorde: DNS-kenner se kundigheid bevraagteken
Die verdediging se DNS-deskundige in die verhoor teen die moordbeskuldigde Henri van Breda se kundigheid het Donderdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof onder die vergrootglas gekom.
Bejaarde kry lewenslank vir verkragting
ʼn Bejaarde man van Secunda in Mpumalanga is tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ʼn vyfjarige meisie.
Wynandt se herstelpad ‘nog nie verby’
“Dit is net ʼn gewone gesin dié wat skielik ʼn baie slegte ding oorgekom het.”
Polisiebeampte deur sy bevelvoerder doodgeskiet
“Dit is jammer dat hy sy lewe verloor het as gevolg daarvan.”
Databreuk laat miljoene huiseienaars weerloos
“Dit is presies die soort data wat mense benodig om ʼn persoon se identiteit te steel en bedrog in sy of haar naam te pleeg.”