ʼn Man, vermoedelik in sy 40’s, is dood nadat hy Woensdagaand by Kloofendal in Roodepoort van ʼn krans afgeval het.
Vyf daag met R900 000 omkoopgeld op
Vyf verdagtes is in Pretoria in hegtenis geneem nadat die Valke ʼn lokval gestel het tydens ʼn ondersoek wat verband hou met die beweerde bedrog van miljoene rande.
Dwelmvonds van R3,1 miljoen by Durban-lughawe
Die dwelms is in ʼn pakkie met maskarabuisies, bestem vir Liberië, versteek.
Ramaphosa ‘sal aanvaar as hy afgedank word’
Ramaphosa is deur LP’s gevra om bewerings dat hy die volgende persoon is wat deur pres. Jacob Zuma afgedank sal word te bevestig of te ontken.
Bylmoorde: DNS-kenner se kundigheid bevraagteken
Die verdediging se DNS-deskundige in die verhoor teen die moordbeskuldigde Henri van Breda se kundigheid het Donderdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof onder die vergrootglas gekom.
Bejaarde kry lewenslank vir verkragting
ʼn Bejaarde man van Secunda in Mpumalanga is tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ʼn vyfjarige meisie.
Wynandt se herstelpad ‘nog nie verby’
“Dit is net ʼn gewone gesin dié wat skielik ʼn baie slegte ding oorgekom het.”
Polisiebeampte deur sy bevelvoerder doodgeskiet
“Dit is jammer dat hy sy lewe verloor het as gevolg daarvan.”
Databreuk laat miljoene huiseienaars weerloos
“Dit is presies die soort data wat mense benodig om ʼn persoon se identiteit te steel en bedrog in sy of haar naam te pleeg.”
Poskantoor kry aanbod vir Sassa-kontrak
“Sassa het die afgelope ruk hard gewerk om die beste oplossing vir die betaling van maatskaplike toelae te vind.”
Sangeres, oud ANC-LP: ‘Sokkerbaas het my verkrag’
“Ek is waarskynlik nie die enigste vrou wat deur die man verkrag is nie. Ek is opreg jammer dat ek nie in staat was om dit aan te meld toe dit gebeur het nie.”
Verdagte kritiek ná inbraak op kleinhoewe
Net na 01:00 het die eienaar weer gehoor hoe glas by die huis breek en hy het gaan ondersoek instel.
Hof sê oor borgtog van man wat seun (15) glo skiet
ʼn Swaar polisieteenwoordigheid is in dié Noordwes-dorpie ontplooi waar die situasie gespanne is.
Seun se grafsteen uiteindelik op
“Die seer is rou maar ons is dankbaar dat sy naampie uiteindelik op is. ʼn Groot steen vir ʼn klein seuntjie wat reuse spore agtergelaat het.”
Reddingswerkers red bewustelose man uit hyskraan
Reddingswerkers het die man aan ʼn veiligheidsharnas vasgemaak en hom afgebring na veiligheid.
Man vas ná Lephalale-plaasmoord
ʼn Verdagte wat moontlik verbind kan word met die onlangse moord op dr. Werner Emslie (55) van Lephalale (Ellisras), is Woensdag in hegtenis geneem.
Nuuskommentaar: Staatskaping kry gestalte
In die parlement is begin om een van die staatskapingrafels, Eskom, los te torring, en dit is nie ’n mooi prentjie wat ontvou nie. En hef aan lê nog voor.
‘SAL kan nie gered word nie’
“Die krisis by SAL het nou só erg geraak dat Gigaba klaarblyklik uiteindelik gedwing was om op te tree in ʼn poging om die wanbestuur by SAL stop te sit.”
34 leerders by skool in hegtenis geneem
“Die situasie by die skool is steeds gespanne en word gemonitor aangesien onderwysers doodsdreigemente ontvang het en daar ʼn bomdreigement was.”
[Foto’s] Ses vas oor miljoene se onwettige tabak en sigarette
“Hierdie is die grootste vrag onwettige sigarette waarop daar nóg beslag gelê is.”