Solly Msimanga, burgemeester van die Tshwane-metro, kon nog nie sy stadsrede lewer nie weens ontwrigting.
Matie met mes in bors gesteek
“Berading is vir die student en die koshuis as ʼn geheel aangebied.”
Erge donderstorms vir Gauteng, ander provinsies verwag
Inwoners van Gauteng moet bedag wees op erge donderstorms wat laatmiddag oor die hele provinsie kan voorkom.
Nóg ‘n ANC-LP bedank ná kabinetskommeling
Tina Joemat-Pettersson, voormalige minister van energie, het ook as ANC-LP bedank.
Chemiese wapens in Sirië-aanval gebruik
“Dit is ʼn belediging vir die mensdom deur die Assad-regime wat nie geduld mag word nie”.
Mcebisi Jonas bedank ook as LP
Mcebisi Jonas, voormalige adjunkminister van finansies, het as ANC-LP bedank.
Nuwe bewyse in OR Tambo-rooftog
Volgens kol. Mabina Mahlangu, die ondersoekbeampte, is Dube ʼn Zimbabwiër en onwettig in die land.
Polisiebeamptes vas vir verkragting
Twee polisiekonstabels is in hegtenis geneem in verband met die beweerde verkragting van ʼn 20-jarige vrou in Upington in die Noord-Kaap.
Nuuskommentaar: Koning Zuma se papbroekland
Elke dag neem die elemente van ’n vreedsame volksopstand teen pres. Jacob Zuma toe. Die groot vraag is of die opstandelinge die nodige stamina het om Zuma se verbluffende uithouvermoë stapsgewys te troef.
Verkoop van renosterhoring nou wettig in SA
Die konstitusionele hof het die departement van omgewingsake se versoek om te appelleer teen ʼn vroeëre bevel dat die moratorium op plaaslike handel van renosterhoring gelig moet word, verwerp.
Jeugliga van aanhitsing aangekla
Dit volg ná die ANC-jeugliga voornemende Zuma-betogers met sjambokke en ander wapens gedreig het.
Trokdrywer dood, gemeenskap plunder vragmotor
ʼn Vragmotorbestuurder in die Oos-Kaap is dood terwyl mense die voertuig net ná ʼn ongeluk sonder gewetenswroeging geplunder het.
Twee kinders glo vergiftig
Hy het wel toegegee dat die voorval blykbaar slegs met een huisgesin verbind kan word omdat dit sover hul wete strek net die twee kinders is wat vergiftiging opgedoen het.
SuperSport sê oor Afrikaanse krieketkommentaar
AfriForum het Woensdag in ʼn verklaring gesê die organisasie het talle klagtes van DStv-gebruikers ontvang omdat Afrikaanse krieketkommentaar tydens die onlangse toetsreeks tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland gestaak is.
Renosterhorings in voertuig in wildreservaat gevind
Vier verdagtes is Dinsdag in hegtenis geneem nadat ʼn vuurwapen en twee renosterhorings verlede week in ʼn verlate voertuig in die Madikwe-wildreservaat gevind is.
Tesourie se DG bedank
Lungisa Fuzile, direkteur-generaal van finansies, het bedank minder as ʼn week nadat die voormalige minister van finansies, Pravin Gordhan, afgedank is.
Mosie van wantroue teen Zuma dán aangehoor
Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het Woensdag gesê geen ANC-LP’s sal die opposisiepartye steun om pres. Jacob Zuma uit die kussings gelig te kry nie.
Hof genader om Gordhan terug in sy pos te kry
“Dit is hoogtyd dat Zuma aanspreeklik gehou word en dat sy slegte invloed op die land verwyder word.”
Hiér word optogte teen Zuma gehou
Verskeie organisasies het besonderhede bekendgemaak vir optogte wat Vrydag regoor die land gehou sal word om te eis dat pres. Jacob Zuma bedank.
Die wêreld in foto’s – 5 April 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag