“Die gemeenskappe wat afhanklik is van openbare vervoer ly die ergste hieronder.”
Doodskis-video: Verhoor begin
Die verhoor van Willem Oosthuizen (28) en Theo Martins Jackson (29), wat daarvan beskuldig word dat hulle ʼn man in ʼn doodskis gedruk het, gaan na verwagting Maandag in Middelburg in Mpumalanga begin.
Metropolisie krap kop oor tablette in stormwaterpyp
Volgens die metropolisie word hierdie tablette gewoonlik as ʼn bestanddeel in die onwettige vervaardiging van die straatdwelmmiddel nyaope gebruik
EMPD-hoof trek op pad werk toe 2 vas vir dronkbestuur
“Ek het onmiddellik uit my voertuig geklim en tot my verbasing gesien dit lyk asof albei bestuurders te veel gedrink het.”
Misdadigers só beskerm deur moetie, sê LUR
Misdadigers word glo deur moetie beskerm, sê die LUR vir gemeenskapsveiligheid, sekuriteit en skakeling.
Man doodgeskiet in motor
“Die man het oor die stuurwiel van die voertuig gelê, en was reeds oorlede. Daar was niks wat nooddiensbeamptes kon doen nie.”
Geheime stemming: Baleka Mbete moet jawoord gee
“Terwyl ons nie oortuig is dat ’n geheime stemming wel tot ’n suksesvolle mosie van wantroue in die president sal lei nie, sal dit eens en vir altyd vir Suid-Afrikaners wys of daar ’n Jacob Zuma-probleem of ’n ANC-probleem in die land heers.”
Man sterf in motorfietsongeluk
Die motorfietsryer is as gevolg van die impak van sy motorfiets geslinger en het ʼn paar meter weg van die toneel in die pad gelê.
Vermiste Roodepoort-man (78) opgespoor
Die 78-jarige man van Roodepoort in Gauteng wat sedert Saterdag vermis is, is gevind. “Hy kan niks van die afgelope 48 uur onthou nie,” sê sy dogter.
‘Brandstigters moet oor die kole gehaal word’
“Die wydverspreide neiging dat protesaksies uitloop op geweld en brandstigting kan nie langer geduld word nie. Die SAPD sal moet verduidelik hoekom daar nie voorkomend opgetree is nie.”
Man geskiet tydens winkelrooftog
Die slagoffer, wat verskeie kere geskiet is, is deur lede van die publiek te hulp gesnel en na ʼn plek van veiligheid geneem.
[Video] Só kan jy kapers fnuik
“Dié video is veral belangrik vir vroue wat alleen tuis aankom. Deel die video om almal bewus te maak van dié voorsorgmaatreël.”
Suide van Gauteng: Só lyk jou waterstatus
Verskeie dorpe in Gauteng se water is onlangs getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- en rioolwater te bepaal.
Mans wat meisie verkrag sit lewenslank
Die meisie was op pad terug huis toe ná ʼn kerkdiens toe die verkragters haar genader en met geweld tot in een van die nabye huise gesleep het.
Reën vir Wes-Kaap voorspel
Goeie reën word oor die volgende dae vir die Wes-Kaap voorspel.
Polisie waarsku teen ‘uiters gevaarlike’ gevangene wat ontsnap
ʼn Woordvoerder van die departement van korrektiewe dienste, Singabakho Nxumalo, het gesê die verdagte is uiters gevaarlik.
Noordwes-boer in hospitaal ná plaasaanval
Die aanvallers het losgebrand op die boer én op gaste wat die plaas besoek het.
Familie rasend ná 78-jarige man verdwyn
Die familie van die 78-jarige Chris van der Merwe is rasend van bekommernis nadat hy vermis geraak het. Hy was laas in sy motor, glo op pad winkel toe, gesien.
[Foto’s] Een brand dood, 9 beseer in gru-ongeluk
Die bestuurder van die een motor het in sy motor doodgebrand. Die wrakstukke van albei voertuie was oor die pad versprei.
Vermeende kapers ernstig beseer in ongeluk
Die twee mans het na bewering minute vroeër die motor by ʼn hospitaal gekaap.