Slegs bloedkolle op die grond het getuig van wat plaasgevind het.
Nominasies vir tussentydse SAUK-raad
LP’s het Dinsdag die name van 17 mense voorgelê om oorweeg te word vir die tydelike raad van die SAUK. Die ANC het agt benoemings…
Rower in winkelsentrum doodgeskiet
ʼn Rower is Dinsdag in ʼn winkelsentrum in KwaZulu-Natal doodgeskiet.
Anneline Kriel: ‘Dis duidelik regering wil nie boere help’
Anneline Kriel het in ʼn onderhoud met Maroela Media gesê sy het self ervaring van die post-trauma van ʼn plaasaanval
Matie se dokumentêr ʼn pleidooi vir Afrikaans
En dan vra Mercy nog ʼn belangrike vraag: “Indien Afrikaans finaal afgeskaf word by ons universiteite, wat staan ons te verloor?”
Polisie, boere keer verdagtes vinnig aan ná Vrystaat-plaasaanval
Vier verdagtes is in hegtenis geneem kort nadat ʼn vrou Maandagaand op ʼn plaas in die Vrystaat aangeval en beroof is.
Sassa-krisis ‘was beplan’
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) het Dinsdag gesê hy sal môre ʼn nuwe kontrak met Cash Paymaster Services (CPS) begin beding om maatskaplike toelaes aan meer as 17 miljoen Suid-Afrikaners te versprei.
Seun (10) se linkerlob verwyder ná seldsame diagnose
“Dit is vir ons belangrik dat daar bewusmaking oor dié sindroom bewerkstellig word sodat ander ouers voorbereid kan wees as die tekens kop uitsteek.”
Vrou wreed op skoolterrein verkrag
“Ek wou eers stilgebly het hieroor. ʼn Mens kry maar skaam en ek wou nie hê mense moet hiervan weet nie.”
‘Dank minister se rassistiese woordvoerder af’
Dit volg ná ’n opmerking wat die minister van sport se woordvoerder onderskeidelik op sy Twitter- en Facebook-rekening geplaas het.
Gruvonds by Secunda-ashoop
“Aasgrouers het in die gebied saamgedrom. Ek het hulle probeer verjaag, toe hulle my roep om te sê wat hulle gevind het.”
Eiendomsmagnaat sterk aan na aanval by Pta-winkelsentrum
Cosmas Cavaleras, eiendomsmagnaat en hoof van The Calaveros Group, sterk aan in die hospitaal ná hy Sondag by ʼn winkelsentrum, in die ooste van Pretoria, se parkeerterrein aangeval is.
Hulde gebring aan ‘vreedsame, buitengewone mens’
“Maar toe moes iemand jou wegvat. En ek’s kwaad. En hartseer.”
Vrou wreed in slaapkamer vermoor
Die liggaam van ʼn 29-jarige vrou is Maandagaand in ʼn plas bloed in die slaapkamer van ʼn huis in Kempton Park, aan die Oosrand gevind, nadat sy grusaam vermoor is.
Lise Brink gaan huis toe: “Wat die Here gegee het, is groter as wat ons verloor het”
“God leer ons wanneer ons swak is, is Hy sterk. Ek verlang na my kinders. Maar ek klou vas aan God se beloftes vir ons, want sy genade vir ons is genoeg.”
‘Hy het altyd ander gehelp’
Japie Erasmus (48) is in sy vrou en dogter se arms dood nadat ʼn voormalige vennoot hom geskiet het.
Plaaswerkers se lyke in kanaal gevind
Twee mans se liggame is in ʼn kanaal in die Kakamas-omgewing in die Noord-Kaap gevind.
Man waarsku glo vriende voor selfmoord
ʼn Man se liggaam is Maandagmiddag op ʼn sypaadjie in Bryanston, Johannesburg gevind, nadat hy glo selfmoord gepleeg het.
Maatskappy vervolg oor ‘giftige’ stortingsterrein
Volgens die inwoners gee die terrein giftige gasse af wat asma, brongitis, longontsteking, ekseem, neusbloeding en ander siektes veroorsaak.
‘Motordiewe’ aan die brand gesteek
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat twee vermeende motordiewe Sondag, naby Phokeng in Noordwes, lewendig aan die brand gesteek is.