Twee mans se liggame is in ʼn kanaal in die Kakamas-omgewing in die Noord-Kaap gevind.
Man waarsku glo vriende voor selfmoord
ʼn Man se liggaam is Maandagmiddag op ʼn sypaadjie in Bryanston, Johannesburg gevind, nadat hy glo selfmoord gepleeg het.
Maatskappy vervolg oor ‘giftige’ stortingsterrein
Volgens die inwoners gee die terrein giftige gasse af wat asma, brongitis, longontsteking, ekseem, neusbloeding en ander siektes veroorsaak.
‘Motordiewe’ aan die brand gesteek
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat twee vermeende motordiewe Sondag, naby Phokeng in Noordwes, lewendig aan die brand gesteek is.
Gumtree reageer op DBV se versoek
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het bevestig dat Gumtree se hoof van kommunikasie reageer het op die organisasie se versoek wat betref die verkope van donkies, muile en die betrokke byprodukte.
Prasa dank waarnemende hoof af
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het die waarnemende uitvoerende groepshoof, Collins Letsoalo, met onmiddellike effek afgedank ná ʼn eenparige besluit deur die raad.
Stellenbosch-moord: Verdagtes in hof
Francois Verwey, Marie se seun, het aan Maroela Media gesê sy ma was 80 jaar oud en moes met ʼn loopraam loop en was totaal weerloos.
Waarnemende Prasa-hoof sê oor 350%-verhoging
Die waarnemende uitvoerende hoof van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) ontken bewerings dat hy ʼn yslike salarisverhoging of voordele geëis het waarop hy nie kan aanspraak maak nie.
Só lyk Wes-Kaapse damme nou
Die Wes-Kaapse minister van omgewingsake het Maandag die jongste inligting oor damvlakke in die provinsie bekend gemaak.
James Dalton verskyn in hof
Die oud-Springbok James Dalton (44) het Maandag in die Kaapstadse landdroshof verskyn.
[Foto’s] Boere en werkers ruk op na hof ná plaasmoord
Talle boere, plaaswerkers en lede van die gemeenskap het vandag na die Belfast-landdroshof opgeruk waar drie verdagtes in verband met die moord op Sue Howarth verskyn het.
ʼn Regstrategie vir behoud van Afrikaans op universiteite
Afrikaanssprekendes se staatsgeld word hiervoor aangewend, daarom moet ons ook steeds veg vir die behoud van Afrikaans by openbare universiteite.
Man wil dagvaar oor ‘steekwond’ in polisievoertuig
“My kliënt is in die teenwoordigheid van ʼn polisiebeampte met ʼn mes gesteek en die polisie het absoluut niks daaraan gedoen nie. Sy broer moes hom na ʼn private dokter neem vir mediese behandeling.”
[Video] Angus Buchan reël nasionale biddag
Die evangelis Angus Buchan sê ʼn nasionale biddag word binnekort gehou.
[Video] Angus Buchan: ‘Staan op SA’
Die evangelis Angus Buchan sê Christene in Suid-Afrika moet begin opstaan en saamstaan.
Pta-pa beskerm gesin met piksteel tydens aanval
ʼn 40-jarige pa het Sondagoggend twee gewapende aanvallers met ʼn piksteel verdryf nadat hulle sy gesin op hul kleinhoewe in ʼn landgoed in die ooste van Pretoria wou oorval.
Man kritiek ná Nigel-plaasaanval
ʼn Man veg vir sy lewe in die hospitaal nadat hy Sondagoggend op ʼn plaas buite Nigel aan die Oos-Rand deur gewapende rowers geskiet is.
Deurbraak ná kleinhoewe-moord
Die polisie het ʼn deurbraak gemaak in ʼn ondersoek na die moord van ʼn 65-jarige man wat in Desember verlede jaar op ʼn kleinhoewe in Randfontein vermoor is.
Man in veiligheidskompleks doodgeskiet
“Die vrou het teruggehardloop na die slaapkamer en haarself toegesluit. Sy het gehoor hoe ʼn skoot afgevuur word.”
Meisie (10) beseer toe boot haar in water tref
ʼn 10-jarige meisie is in ʼn ernstige toestand na ʼn hospitaal geneem nadat ʼn rubberboot, wat buite beheer was, haar Sondag in die see by Langebaan, noord van Kaapstad, getref en met die skroef gesny het.