“Hierdie situasie moet verander word omdat dit die idee skep dat private dienste beter is as staatsdienste. Dit bevestig die belangrikheid van geld om ʼn beter opvoeding te kry.”
Voorvereistes vir beter matriekuitslae
Indien Suid-Afrika beter matriekuitslae in die toekoms wil behaal, sal daar veral op twee aspekte gefokus moet word meen kenners.
Bootdrama haal ‘wind uit die seile’ van akteur, skrywer
Die bekende sanger Gerrie Pretorius en skrywer Johan Bakkes was onderweg na ʼn afgeleë eiland.
Motoradvertensie lei tot moord
ʼn Man is Woensdagmiddag naby Eikenhof in die suide van Johannesburg doodgeskiet nadat hy gereageer het op ʼn advertensie van ʼn tweedehandse motor wat te koop aangebied is.
Jub Jub vry op parool na 4 jaar agter tralies
Die kwaito-sanger Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye en sy medebeskuldigde, Themba Tshabalala, is op parool vrygelaat.
Pta-man verongeluk: ‘Max is al wat ons van my broer het’
Die gesin van Pretoria is in rou gedompel nadat hul oudste seun Maandag op slag oorlede is en veg nou vir die lewe van sy hond, Max, wat “soos sy eie kind” was.
Dringende hof laat Eskom toe om krag te sny
“Vrae moet gevra word oor waarom verafgeleë plekke gestraf word en nie Soweto nie?”
Video: Kom huis toe-wenner aangekondig!
Die oomblik is uiteindelik hier! Maroela Media en Cell C se Kom Huis toe-kompetisie het tot ʼn einde gekom en die wenner is reeds besig om heerlik saam met haar gesin te kuier.
Nuwejaar begin met nagmerrie vir Jhb gesin
Nuwejaarsdag, ʼn dag wat vir meeste vol opwinding en feestelikhede is, het vir ʼn gesin van Randfontein aan die Wesrand in ʼn nagmerrie ontaard toe hul sesjarige seuntjie onverwags op ʼn glybaan ineengestort het.
Video en foto’s: ʼn Slang in die gras…of altans 68 slange in die gras
Foto’s en ʼn video van ʼn swetterjoel klein luislangetjies, wat op ʼn plaas in Limpopo gevind is, word wyd op sosiale media versprei.
Kalahari-reën: ‘Sy beker van genade loop oor’
Johnnie Human (80) het sommer sy dors uit ʼn reënmeter geles nadat dit die afgelope drie weke meer as 115 mm reën op sy plaas in die Kalahari gereën het.
Matriekuitslae met gemengde gevoelens ontvang
Die minister van basiese onderwys se aankondiging, dat die matriekslaagsyfer vir 2016 hoër is as in 2015, is met gemengde gevoelens ontvang.
Transitorowers kaap polisievoertuig
ʼn Bende rowers het Woensdag, tydens ʼn transitorooftog, ʼn polisievoertuig gekaap en ʼn polisiebeampte geskiet.
Sasha-Lee kry haar 11 A’s
Sasha-Lee Roestorff, wat in Januarie verlede jaar álles in ʼn brand verloor het én boonop haar lewe lank al in stilte teen swaar omstandighede stry, het 11 onderskeidings in die matriekeindeksamen ingepalm.
Matriekslaagsyfer hoër as vorige jaar
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het Woensdagaand tydens ʼn mediakonferensie aangekondig die matriekslaagsyfer vir 2016 is hoër as in 2015.
Vlugte by O.R. Tambo vertraag
Vlugte vanaf die O.R. Tambo Internasionale-lughawe is Woensdag vertraag.
Eskom-interdik: Krag nie nou gesny; hof lewer dan uitspraak
Eskom het Woensdag onderneem om eers later vandeesmaand die kragtoevoer na agt munisipaliteite, wat agterstallig is met hul kragrekenings, te begin afsny.
Dramatiese foto’s van Somerset-Wes-brand
Die brand in die omgewing van Somerset-Wes woed steeds voort.
Jhb man vas ná urelange gyselaarsdrama
ʼn Man is Woensdagmiddag in hegtenis geneem nadat ʼn gyselaarsdrama ure lank in Randburg, Johannesburg, afgespeel het.
Voormalige SA-gholfspeler skiet homself
‘n Voormalige professionele Suid-Afrikaanse gholfspeler het homself Woensdagoggend ten aanskoue van sy vrou doodgeskiet.