Dawid Malan, wat aan die Hoër Jongenskool Paarl gematrikuleer het, het sewe viere en vier sesse gemoker in ’n beurt wat die grondslag gelê het vir sy span se oorwinning.
Djokovic vry na Australiese Ope
“Hy besef egter hy sal die regering moet vra om sy visumverbod op te hef. Ek weet nie wanneer en of hy dit gaan doen nie.”
ʼn Eerste op afslaanbof vir hoërskoolspelers
Volgens Dieter Snyders sal Bridge the Gap die eerste hoërskooltoernooi in Suid-Afrika wees waarin amateurspelers ook hul stokke vir ʼn wentjek kan swaai.
Lipleklekker stryd Saterdag verwag
Hoewel die Ulster-rugbyspan maar al te goed besef dat vanjaar se Lions-rugbyspan nie meer welpies is nie, brand hulle om die brullende Johannesburgers op hul tuisveld te pak.
Woods dalk gou weer in aksie
Die Amerikaanse PGA-reeks het Maandag die name van 17 van die 20 deelnemers aan die komende Hero-uitdaagtoernooi bekend gemaak.
Proteas in Delhi: Soos lammers ter slagting
Die Indiese kolwers het Suid-Afrika se totaal van 99 op ’n drafstap verbygesteek en die kragmeting was verby ná slegs 19.1 boulbeurte.
Jantjies kies dalk koers na Frankryk
Jantjies se huidige werkgewer, die Japanse klub NTT Docomo Red Hurricanes in Osaka, was skynbaar bitter ongelukkig oor die beweringe dat hy in ’n buite-egtelike verhouding betrokke was.
A nee a, Proteas!
Die Indiese draaiers het die Suid-Afrikaanse kolwers soos amateurs laat lyk en die paaltjies het van die derde boulbeurt met reëlmaat geval.
Sharks moenie Skotte onderskat
“Daar was genoeg positiewe aspekte in die nederlaag teen Leinster om ons hoop vir die naweek te gee,” sê Everitt.
Drie dae lange netbalwedstryd ʼn rekord!
Die spelers van Jefferysbaai het in die reën en bloedige warm temperature regdeur die aand gespeel en altesaam 3 427 doele aangeteken.
Bonuspunt teen Fidji ʼn móét
Die Springbokke se vrouespan het weliswaar nog nooit vantevore teen Fidji gespeel nie, maar hulle is daarvan oortuig dat hulle die Suidsee-eilanders kan troef.
Half miljard vir Johnson ná LIV-oorwinning
In hierdie ses toernooie het Johnson 324 putjies gespeel en altesame 1 228 keer die balletjie geslaan. Dit beteken hy het meer as R25 000 met elke hou verdien.
Bulls kyk nou vorentoe
Jake White sê die nederlaag van 21-35 was bitter teleurstellend en waarskynlik die span se vrotste vertoning in meer as ’n jaar, maar hoort tot die verlede.
Verstappen laat die rekords spat
“Ek kan F1 in die toekoms domineer.”
DTM-oorwinning eerste vir SA
“Ek kon sedert Donderdag byna nie slaap nie, maar nou is al die gewig van my skouers af en is ek oorstelp van vreugde,” het Sheldon van der Linde gesê.
Moolman vier eerste internasionale sege
Sy wou die einde van die seisoen uitgetree het, maar Ashleigh Moolman-Pasio se besluit om aan te hou jaag, is Sondag beloon.
SA vs Fidji sal bepalend wees
Die twee spanne het nog nooit vantevore teen mekaar gespeel nie en albei lek hul wonde na die afgelope naweek se eerste reeks wedstryde in die WB-toernooi.
Proteas kry slae teen Indië
Dit was die vennootskap tussen Ishan Kishan en Shreyas Iyer wat die Proteas die doodskoot gegee het.
Groentjie wen groot op LIV-reeks
Hy het in Junie ʼn beroepspeler geword en vandag die toernooi in Bangkok met drie houe gewen.
Djokovic wen 90ste titel
Hy het net 75 minute nodig gehad om die Griek Stefanos Tsitsipas te klop.