Vergeet maar van enige waterdraerpligte, Rassie Erasmus het bevestig dat hy in die afrigterslosie sal wees wanneer die Springbokke hierdie Saterdag teen Ierland in Dublin kragte meet.
Stellenbosch-leerder (14) mik vir Spele
“Die uitdagings van die kompetisie het my uithouvermoë geleer en om vinnig aan te pas by die omstandighede en uitdagings.”
Nadal struikel oor Paul-hekkie in Parys
“ ʼn Mens verdien nie om te wen as jy ʼn belangrike oomblik in ʼn wedstryd só swak hanteer nie.”
Van Noord tot Suid kraai Klofies koning
Hoërskool Waterkloof het in hul opmars na titelglorie in die Noord-Suid-toernooi met gerekende krieketskole soos Grey Kollege en Paarl Boys’ High afgereken.
Bokke kies Kolbe op heelagter
Jacques Nienaber verwag ʼn fel stryd teen die Iere – die vorige keer wat die twee spanne in Dublin slaags was, het die Springbokke met 38 – 3 die onderspit gedelf.
All Blacks ‘te voorspelbaar’ – Spencer
“Dit is ʼn groot frustrasie,” het Carlos Spencer ná Nieu-Seeland se sukkelvertoning teen Japan gesê.
Novak jaag sewende titel in Parys
“Ek het goeie herinneringe van hierdie toernooi en dit is altyd ʼn goeie ding.”
Keurders kan Brevis nie langer ignoreer
“Boulers gaan onder kwaai druk vir die volgende 15 jaar wees,” het Albie Morkel getwiet nadat Dewald Brevis 162 lopies vanaf slegs 57 aflewerings vir die Titans gemoker het.
SA duiker laat eie wêreldrekord spat
“Dit het my byna 15 jaar gevat om Verna van Schaik se rekord met meer as 15 m te verbeter. Ek het hard gewerk om my eie rekord net ʼn jaar later weer te laat spat.”
Proteas staan nog vierkant agter Bavuma
“Sy leierskap is uitstekend en hy neem goeie besluite op die veld. Ek glo ook dat hy dinge met die kolf sal kan regruk.”
Louis-hulle kry toe hul pot goud
Dustin Johnson en sy drie landgenote, Pat Perez, Patrick Reed en Talor Gooch, het as die 4Aces-span meegeding en naelskraap met ’n enkele hou die LIV-spankroon ingepalm.
Max-ikaanse Grand Prix ongeëwenaar
Die geruite vlag het nou reeds 14 keer hierdie seisoen vir Max Verstappen geswaai – ʼn nuwe rekord.
Bulls bó in Loftus-stryd
Die Bulls se impakspelers het hul deel gedoen om toe te sien dat die Pretorianers die Sharks met 40–27 getroef het.
Miller het senuwees van staal
Die Proteas beklee nou die eerste plek op die Groep 2-punteleer van die T20-Wêreldbeker in Australië.
Max se neus voor in Mexiko
“Mense het al vir my gesê dat Lewis nie my naam in gesprekke wil gebruik nie. Persoonlik het ek geen probleem met dít wat hy alles al bereik het nie; hy is ongetwyfeld een van die bestes ooit.”
Miljoene wag op Louis-hulle
Die algehele prysgeld vir die LIV-toernooi se spantoernooi is ʼn ongelooflike 50 miljoen dollar (bykans R906 miljoen) met 16 miljoen dollar (R290 miljoen) wat op die wenspan wag.
Wallabies breek Skotte se harte
Die Wallabies het met 16-15 geseëvier nadat die bal, met net 40 sekondes oor, links verby die regoppaal getrek het.
Vaart en wip laat blitsige Anrich glimlag
“Kalmte en rustigheid is egter dikwels die sleutel tot sukses, selfs wanneer die adrenalien deur jou are bruis,” het Anrich Nortjé vóór die belangrike wedstryd teen Indië in Perth gesê.
Blydskap vir Stormers op Ellispark
Die Stormers het ’n aksiebelaaide plaaslike derbywedstryd teen die Lions met ’n terugvegpoging in die tweede helfte beklink.
Toetsrugby: All Blacks val byna vas teen Japan
Die All Blacks het Saterdagoggend in Tokio ’n paar benoude oomblikke beleef voordat hulle Japan met 38-31 in hul eenmalige toetswedstryd kon troef.\