Suid-Afrika se Stephen Mokoka het sy derde Kaapstad-marathon gewen nadat hy hakskene vir sy Ethiopiese teenstanders gewys het. Ernst van Dyk was tweede in die rolstoelafdeling.
Schwartzel se beursie kan bult
Schwartzel het tellings van 64 en 67 in die eerste twee rondtes aangeteken en is net drie houe agter die voorloper, die Amerikaner Peter Uihlein.
Hooper terug, maar nie as kaptein
“Dit is ʼn groot hupstoot vir die span om vir Michael terug te hê en ons sal seker maak dat hy die nodige ondersteuning geniet.”
Tyd raak min vir Brad Binder
Met nog net twee wedrenne in vanjaar se reeks oor sal Binder al sy vernuf en jaagwerk moet inspan om sesde te eindig.
Bulls stotter steeds in tweede rat
Eers in Glasgow en nou in Limerick teen Munster. Die Bulls was weer eens net nie goed genoeg nie.
Sharks vergruis Skotland se Warriors
Springbokslot Etzebeth het Saterdag die vonk verskaf wat die Sharks nodig gehad het om die Glasgow Warriors af te ransel.
Lions kan trots wees, al verloor hulle
Was dit nie dat Van Wyk ʼn geel kaart kort voor rustyd gekry het nie, sou die Lions heel waarskynlik gewen het.
Schwartzel vuurwarm in Jeddah
Schwartzel het ongelukkig op twee putjies houe aan baansyfer afgestaan om op 64 houe te eindig.
Klakous Garcia ‘selfsugtig’
Die 42-jarige Spanjaard het Vrydag se afsluitingsdatum vir aanstaande week se Majorka Meesters-toernooi gemis.
Reën beduiwel Stormers se planne
Die Ospreys het dalk ʼn rapsie beter by die toestande aangepas, hoewel die Stormers gevaarliker op die aanval was toe hulle wel een of twee geleenthede gekry het.
Goosen in Bok-breiers se visier
Rassie Erasmus en Jacques Nienaber sal Saterdag met groot oë die Bulle se wedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) dophou.
IPL kom dalk gou vir vroue
Die vyf deelnemende spanne sal elk ’n maksimum van vyf oorsese spelers in hul elftalle vir wedstryde mag hê.
Kaapse marathon mik vir wêreldstatus
Dit is van kardinale belang dat daar Sondag geen haakplekke is nie wanneer 13 000 deelnemers op die Moederstad toesak om aan dié Kaapse feesgeleentheid deel te neem.
Konsekwentheid Bokke se wapen teen Fidji
Net een nuwe insluiting is deel van die Bokke se wedstrydplan om die Fidjiane met aanvallende hardlooprugby op die agtervoet te dwing.
Verskeie veranderinge aan Stormers-span
Die Stormers-afrigter, John Dobson, het ook verras met die insluiting van die Springbokke Steven Kitshoff en Joseph Dweba op die reserwebank.
Alberts, Visagie terug in Leeu-span
Die Johannesburgse span sal elke greintjie ondervinding Saterdag nodig hê as hulle as oorwinnaars van die veld wil stap.
Stryd om ranglyspunte vir LIV-spelers duur voort
“Al wat ons wil hê, is dat ons versoek om ranglyspunte te verdien, regverdig oorweeg en beoordeel te word.”
Program vir sewesreeks bekend
Sandile Ngcobo vat hierdie seisoen die eerste keer die Blitsbok-leisels nadat Neil Powell dié span die afgelope dekade gebrei het.
Nóg ʼn Engelse rugbyklub kry trekpas
Die Suid-Afrikaanse rugbyspelers Francois Hougaard, Burger Odendaal, Nizaam Carr en die huidige Bok-stut Vincent Koch speel almal vir Wasps en hul toekoms is nou duister.
Raducanu wéér afrigterloos
Die 19-jarige tennisster het die laaste agttien maande vier afrigters gehad en die tenniswêreld gons oor die Brit wie se tennisloopbaan op die afdraande pad blyk te wees.