Franci Swanepoel is veral bekend vir haar rol as Toeks Joubert in die Afrikaanse sepie Binnelanders.
Lees meerAlles vir Sondag 16 Oktober 2022
Vyf aangekeer ná bloedbad in Uitenhage
Nege mense is Donderdag in drie verskillende skietvoorvalle in Uitenhage doodgeskiet.
Talle Spanjaarde het oog op Rafa as hul baas
ʼn Opname wat deur meer as 5 000 Spaanse respondente voltooi is, het bevind dat Rafael Nadal talle van sy landgenote se eerste keuse is om die leisels in die kantooropset vas te vat.
Só lyk beurtkrag vir die week
Eskom het Sondag in ʼn verklaring gesê beurtkrag is nodig om noodopwekkingsreserwes saans te bestuur.
‘Geen krisis met water’ – minister
Senzo Mchunu, minister van water en sanitasie, sal Maandag met munisipaliteite in Gauteng vergader oor die waterbeperkings wat deur Rand Water ingestel is.
Afname in geboortes ná Covid-19-inperking
ʼn Ander navorsingsverslag wys dat babas wat gedurende die eerste afsonderingstydperk gebore is, minder van hul ontwikkelingsmylpale binne die eerste jaar behaal het.
Gʼn geld van Vergoedingsfonds jare ná boer sterf
“Ek kan nie my kind in die oë kyk nie. Hy is so skrander, maar daar is nie geld om vir tersiêre onderrig te betaal nie.”
Koalisies kan (nog nie) SA red
“Ons het gehoop dat koalisies die land kan verander en verbeter en die hoop bestaan steeds. Maar daar is baie grondwerk wat gedoen moet word.”
Nuwe blomspesie in Langeberge ontdek
ʼn Botanikus verbonde aan die Universiteit Stellenbosch het die blom tydens ʼn staptog ontdek.
Verpleegster probeer baba glo vier keer vermoor
Die hof het later gehoor die polisie het op aantekeninge in Lucy Letby se woonstel afgekom, waarin sy glo die gru-dade erken.
SANW-lid sterf in skietery; twee gewond
Die skietery het Vrydagaand in Atteridgeville plaasgevind.
Mokoka pronk wéér in Kaapstad
Suid-Afrika se Stephen Mokoka het sy derde Kaapstad-marathon gewen nadat hy hakskene vir sy Ethiopiese teenstanders gewys het. Ernst van Dyk was tweede in die rolstoelafdeling.
Zuma nou na Grondwethof oor Downer
Oudpres. Jacob Zuma se korrupsiesaak sal gevolglik heel waarskynlik Maandag wéér uitgestel word.
Video: Teaterstuk weerspieël Coenie se liefde vir Karoo
“Wat my so geweldig lief maak vir die Karoo is die landskap, sy mense en die stories wat ʼn mens daar vind.”
DA-burgemeester ‘groot verrassing’ vir Lephalale
Die ANC se plan om een ANC-burgemeester met ʼn ander te vervang het skeefgeloop en Nico Pienaar is teen alle verwagting as nuwe Lephalale-burgemeester ingestem.
Schwartzel se beursie kan bult
Schwartzel het tellings van 64 en 67 in die eerste twee rondtes aangeteken en is net drie houe agter die voorloper, die Amerikaner Peter Uihlein.
Eiendomsagent vas vir bedrog met HOP-huis
Helga Kruger het glo ʼn huis sonder toestemming of ʼn mandaat aan die klaer verkoop.
Hooper terug, maar nie as kaptein
“Dit is ʼn groot hupstoot vir die span om vir Michael terug te hê en ons sal seker maak dat hy die nodige ondersteuning geniet.”
Tyd raak min vir Brad Binder
Met nog net twee wedrenne in vanjaar se reeks oor sal Binder al sy vernuf en jaagwerk moet inspan om sesde te eindig.
‘Chaos’ toe duine in Kalahari brand
“Dit was chaos hierdie week. Boere het soms deur die nag vure geblus en gedink alles is dood, maar dan vlam dit die volgende dag net weer op.”