Suid-Afrikaners het Saterdag die mans- sowel as die vroue-afdeling van die Twee Oseane-ultramarathon oor 56 km gewen.
Wenners van Twee Oseane-halfmarathon bekend
Twee Suid-Afrikaners tel onder die eerste drie mans wat Saterdag die Twee Oseane-halfmarathon oor 21 km voltooi het.
Aussies laat Sharks rooi in die gesig
Reds wen vir die eerste keer sedert 2004 in Durban.
Krieketspeler sterf op 38
Hy het vir die Cape Cobras en Knights in Suid-Afrika gespeel voordat hy sy loopbaan oorsee voortgesit het.
Lions se Rubicon-oomblik in Hamilton
Whiteley lei beleërde Lions na spogsege teen Chiefs.
Amla in Wêreldbekergroep ingesluit
Die Proteas se groep vir die komende Wêreldbeker is pas bekend gemaak.
Morgan-hulle wag vir Faf
Engelse span vir Wêreldbeker so te sê gereed; Protea-groep word om 13:00 aangekondig.
Grey Kollege begin die jaar goed
As daar nou een onderwerp is wat ouers warmer onder die kraag as die onwettige tenderproses vir die snoepie kan kry, dan is dit skolerugby -ranglyste.
Vandag se sportnuus
By die Monte Carlo Meesters het Rafael Nadal teen Roberto Bautista Agut te staan gekom en in twee stelle geseëvier en in Superrugby-aksie klap die eerste skote reeds môre wanneer drie wedstryde gespeel word.
Leeus-speler terug na SA oor siek pa
Warren Whiteley sal intussen ook weer die leisels oorneem in Vrydag se wedstryd.
Folau gaan veg vir sy loopbaan
Folau het vroeër die week ʼn kennisgewing ontvang waarin hy meegedeel is dat hy ʼn hoëvlak‑oortreding van die beroepspelers se gedragskode begaan het wat sy afdanking regverdig.
Vandag se sportnuus
Rafael Nadal speel vandag teen Roberto Bautista Agut.
Dubbeldoor Matie-plesier!
Die eindstryd mag dalk meer vir Kurt Darren se weergawe van Nkosi Sikelel’ iAfrika onthou word, maar Maties het ’n uitstekende seisoen gehad. Kyk na die video hier:
Vandag se sportnuus
Ná die eerste Major van die jaar, die Amerikaanse Meesters, het Tiger Woods opgeskuif na die sesde plek op die wêreldranglys. Daar is ook ʼn nuwe no. 1.
Dakar-wedren skuif na dié land
Die organiseerders van die jaarlikse Dakar-wedren het Maandag ʼn nuwe gasheerland aangekondig.
Paarl Gim looi vir Affies
Dit was ’n aksiebelaaide naweek vir die land se skoolspanne.
Folau staan by sy uitlatings
“Natuurlik is ek mal oor rugby en ek sal dit beslis mis. Maar my geloof in Jesus Christus is wat eerste kom.”
Tiger se ramkat-vertoning op Augusta
Tiger Woods se vuurwarm oorwinning by die Meesters is só ’n bekende gesig, maar nie een van die voriges was só aanskoulik nie.
Vandag se sportnuus
Kry al jou sportnuushoogtepunte hier.
Briljante Blitsbokke klop Fidji
Dit was mooi man, sommer baie mooi!