Jake White het weliswaar sonder van sy blinkste sterre na Engeland gereis, maar goeiste: Selfs die gootste Bulls-ondersteuner moes oor dié vertoning gefrons het.
Sharks glimlag ná Bordeaux-sege
“Om weg van die huis te wen – veral in Frankryk – is ʼn reuseprestasie vir ons.”
Uitdaagbekerreeks: Lions brul hard teen Stade Français
Die Lions het verdien om te wen nadat hulle rustyd met 20-5 voor was.
Rugby vind weer sy stem op die draadloos
Johan Pretorius en Simon Riekert is twee kunstenaars wat die rugbybeeld in die fynste detail vir hul luisteraars kan skets. En boonop word dit in Afrikaans gedoen.
Barnes wou fluitjie wegbêre ná Marseille-toets
“ʼn Mens doen baie ervaring op wanneer jy aan die stuur van 100 wedstryde was, maar niks kan jou hierop voorberei nie.”
Tugkomitee skors Nché, Creevy
Agustin Creevy was vroeër vanjaar ook in die sop omdat hy Eben Etzebeth se hare getrek het.
Malherbe of Kolisi; Stonehouse of Nienaber?
SA Rugby het sy lys van benoemdes vir die jaarlikse toekennings bekendgemaak.
Eddie gaan BaaBaas op Twickers brei
“Ek sien daarna uit om na Twickenham terug te keer – ek het immers baie goeie herinneringe van hierdie stadion.”
Morné besing jong spanmaats se lof
“Ek weet baie mense het vooraf gedink dat ons nie ʼn kat se kans staan om die wedstryd te wen nie, maar ek dink hierdie spelers kan in die toekoms onder die groot name tel.”
Blitsbokke speel teen ‘70% van potensiaal’
Die nasionale sewesspan kon weliswaar nie hul droom bewaarheid om weer met die louere in Kaapstad weg te stap nie, maar hulle is steeds eerste op die internasionale sewespunteleer.
Blitsbokke steier in Kaapstad
Dit was nie dieselfde afgeronde Blitsbokke wat die vorige twee dae hul teenstanders uit die pad gevee het nie.
Aussies vry na Eddie Jones
Die Engelse rugbyunie het afrigter Eddie Jones in die pad gesteek en nou lyk dit of sy geboorteland hom weer wil inspan.
Só vaar SA’ners teen Europese teenstanders
Die Cheetahs het hul Europese terugkeer met ʼn stewige vertoning weg van die huis gevier.
Blitsbokke pak Samoa in halfeind
Die Blitsbokke het Saterdagaand hul ondersteuners ʼn paar benoude oomblikke besorg voordat hulle Brittanje in die kwarteindronde van Wêreldrugby se sewestoernooi geklop het.
Blitsbokke moet krane oopdraai teen Britte
Die sewespartytjie in Kaapstad word net al lekkerder met die Blitsbokke wat binnekort in die bekerkwarteindstryd teen Groot-Brittanje te staan kom.
Clermont klink Stormers se doppie
Ná ʼn baie goeie vertoning in die eerste 40 minute van hul Kampioenebeker-kragmeting teen Clermont op die Stade Marcel Michelin, het die Stormers in die tweede helfte sleg stoom verloor.
Sharks knak Harlequins ondanks 2 kaarte
Dit sit nie in enige span se broek om ʼn rugbywedstryd te wen as een van die Springbokstutte met sowat 20 minute se speeltyd oor ʼn rooi kaart kry nie.
Uitdaagreeks: Geen wenner op Ellispark
Daar word geen televisie-onderhoude met die wenkaptein gevoer nie, want daar is nie een nie.
Sewesrugby: Blitsbokke smoor Fidji
Die Blitsbokke storm steeds volspoed voort in die Kaapstad-sewestoernooi.
Wat is die punt? vra Dupont
Die Franse kaptein het ook die deelname van Suid-Afrikaanse spanne aan die Kampioenebeker bevraagteken.