“Die Ku Klux Klan- wit oppergesagsorganisasies juig omdat Afrikane wat lede van die regbank is in teenstelling staan met die doelwitte van slagoffers van rassisme.”
Soekresultate vir: Pampoenkraal
DA gaan Piet Retief-hofsaak fyn dophou
“Dit is van die uiterste belang dat die ondersoek heeltemal deursigtig is, want teenstrydige berigte oor wat gebeur het, is volop.”
Borgtog vir Piet Retief-boere verwelkom
“AfriForum is egter bekommerd dat ’n tweede onreg besig is om te ontvou vanweë die feit dat aktiviste, politici en sekere kommentators ideologies opportunisties met hierdie saak omgaan.”
Pampoenkraal: Boere op pad huis toe
Die beslissing is buite die hof oor ʼn luidspreker aan woedende betogers bekend gemaak.
Pampoenkraal: Hof besluit oor borgtog
Die groep het sowat twee weke gelede vir die eerste keer – te midde van gewelddadige betogings buite die hof – in die hof verskyn. Hulle is sedertdien in aanhouding.
Piet Retief: Uitspraak oor borgtog dán gelewer
Die beskuldigdes sal na verwagting voor die naweek hoor of hul aansoek om borgtog toegestaan word al dan nie.
Piet Retief-boere weer in hof
Padblokkades is vanoggend buite die dorp opgestel.
Beeldmateriaal staaf Piet Retief-boere se weergawe
ʼn Video, wat in camera vertoon is, wys volgens die verdediging hoe die oorlede broers met mekaar slaags raak.
Nuuskommentaar: Piet Retief – gepolariseer en verpolitiseer
Die redelike reaksie sou wees om vir die feite van die saak te wag voordat ʼn mens ʼn gepolariseerde mening daaroor aanneem. Tog voel die saak reeds gepolariseer en verpolitiseer.
LUR se uitsprake ‘dra moontlik by’ tot Mpumalanga-plaasaanval
Intussen verskyn ʼn groep mans Maandag weer in die hof op eMkhondo in verband met die moord op twee broers op die plaas Pampoenkraal vroeër vandeesmaand in die provinsie.
Só sê staat verloop gebeure op Pampoenkraal
Die beskuldigdes se borgtogaansoek is intussen tot volgende week uitgestel.
Piet Retief: ‘Ek het uit selfverdediging opgetree’
Die vierde boer het aangedui dat hy nie op Pampoenkraal was toe die Coka-broers doodgeskiet is nie.
Kyk: Skote klap weer in Piet Retief
Die situasie is tans weer rustig en die skare dans en sing.
Piet Retief: Polisie waarsku oor geweld buite hof
ʼn Groep oproerige betogers het glo verskeie voertuie se vensters uitgeslaan, ʼn drankwinkel geplunder, terwyl twee polisievoertuie ook beskadig is.
Piet Retief: ‘Ek het geen skote afgevuur’
Nóg ’n boer voer aan dat hy dié dag slegs twee waarskuwingskote in die grond afgevuur het.
Kyk: Skokgranate buite hof in Piet Retief afgevuur
Die polisie het skokgranate buite die hof in Piet Retief afgevuur om ʼn groep betogers onder beheer te probeer bring.
Piet Retief-skietery: Nóg ʼn man vas; betogings buite hof
ʼn Groot groep betogers drom reeds sedert vroeg vanoggend buite die hof saam waar die verdagtes vandag verskyn.
Skietery op Piet Retief: Dís glo hoe gebeure verloop
Volgens inwoners op die dorp het boere uit noodweer begin skiet om hulself teen die moeilikheidmakers te beskerm, terwyl hulle vergeefs op die polisie gewag het.