Hy het die vrou eindelik uit R4,1 miljoen geswendel.
Lees meerAlles vir Saterdag 1 Mei 2021
Reënboogbekerreeks: Dit reën kaarte in die Kaap
Die Stormers het vinger-aflek-rugby in die eerste 15 minute gespeel, die bal heen en weer gegooi en met binne-aangeë die Sharks oorbluf gehad.
Spertyd vir Ace kom en gaan
Die opsystaan-strategie is ʼn “stryd om die behoud van die ANC se siel as ʼn organisasie met integriteit en moraliteit”.
Internasionale oorsig: Boris Johnson veg terug
Lees hier ʼn oorsig van sommige van die week se groot internasionale nuusgebeure.
Amasonewoud stel al meer koolstof vry
Van 2010 tot 2019 het Brasilië se Amasonekom altesame 16,6 miljard ton koolstof vrygestel, terwyl dit net 13,9 miljard ton opgeneem het.
Die winter is soveel meer
Ek wag al lank vir die winter se warm. Dit wérk net vir my kop en lyf.
Pampoenkraal: EFF wil landdros verkla
“Die Ku Klux Klan- wit oppergesagsorganisasies juig omdat Afrikane wat lede van die regbank is in teenstelling staan met die doelwitte van slagoffers van rassisme.”
400 000 infeksies op een dag, terwyl Indië onder virus steier
Die Serum-instituut van Indië het aan ʼn hospitaal gesê hy kan eers oor ses maande entstof voorsien.
Vermoorde man was ‘sagmoedige reus’
“As hy vir jou ʼn drukkie gegee het, dan was alles reg.”
Vyf miljoen etes in net 18 maande
Tot 10 miljoen ton kos word jaarliks in Suid-Afrika vermors – genoeg om elke mens in dié land wat kwesbaar vir hongersnood is, drie voedsame maaltye per dag vir ʼn jaar lank te gee.
Swewende voetbrug wonderskoon, moet net nie afkyk …
Die brug van 516 meter lank sweef op ʼn hoogte van 175 meter bo die kloof.
Vier verkool in Mpumalanga-ongeluk
In hierdie stadium lyk dit of een van die motoriste op ʼn gevaarlike manier ʼn ander voertuig probeer verbysteek het.
Boek: ‘Die Christen en sy werk’
Met skrywers soos Flip Buys, Dirk Hermann, Hannes Noëth, Gideon du Plessis en Marisa Engelbrecht sal die boek stof tot nadenke bevat, maar ook praktiese riglyne oor hoe om as Christen jou werk en die wêreld van werk te benader.
Drie vas wat kollegas se klubgeld steel
Die werkers het geld in die sosiale klub se rekening inbetaal en dit sou aan die einde van die jaar weer tussen hulle verdeel word.
Só bekwaam jy jouself as vakspesialisonderwys
As jy nog altyd die onderwys wou betree en ʼn roeping ervaar om ʼn bydrae te lewer om ons kosbare jeug se lewens te verryk, dan is hierdie kwalifikasie vir jou.
‘Gesofistikeerde’ kuberkrakers teiken Virgin Active
Die groep sê daar is in hierdie stadium geen aanduiding dat enige data van sy stelsel verwyder is nie.
Kaapse water ‘veilig’ om te drink
“Sommige inwoners se palette is egter baie sensitief vir selfs mikroskopiese veranderinge in die samestelling van die water.”
Wittebrood (tydelik) verby vir SA gholfspelers
ʼn Week is ʼn lang tyd in gholf.
Prof. Scholes se bydrae ‘onmeetbaar’
Scholes is Woensdag tydens ʼn staptog in Namibië dood.
Covid-19-statistieke: Toename in aktiewe gevalle
Kry die jongste Covid-19-syfers hier.